Verskeie opspraakwekkende sake het die afgelope jaar in die hof gedraai. Hier is van die sake waarvoor jy in 2024 moet uitkyk.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Desember 2023
Eiffeltoring gesluit oor werkers staak
Volgens die vakbond bedryf die bestuur die Eiffeltoring volgens ʼn sakemodel wat “te ambisieus en onvolhoubaar” is en boonop gegrond is op ʼn oordrewe skatting van toekomstige besoekersgetalle, terwyl konstruksiekoste onderverreken word.
Dean, jou doring!
Dean Elgar het in moeilike kolftoestande ’n spoggerige onoorwonne honderdtal gemoker.
Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes, rubrieke en briewe vir 2023
Hierdie debatskrywes, rubrieke en briewe is in 2023 die meeste gelees op Maroela Media.
Motief nog duister vir Kersdag-dubbelmoord in Mbombela
Albei slagoffers is doodgeskiet en hulle is volgens die polisie geïdentifiseer as Shawn Pretorius en Ilonka Craucamp, twee bekende inwoners van die stad.
Dramakompetisie skep platform vir jong kunstenaars
“Die ekostelsel in die kunste is baie belangrik en daarom verseker ons dat hierdie kompetisie deelnemers blootstel aan verskeie fasette van die vermaaklikheidsbedryf soos teater, televisie, radio en oorklanking.”
Nuwe uitspanplek vir Tsitsikamma-park
Die restaurant, wat bedryf word deur Cattle Baron, vervang die vorige struktuur wat in September vanjaar in ʼn storm verspoel is.
Resep: Nachos
Vergeet van restaurante, maak sommer jou eie nachos by die huis!
Toulouse, Toulon beboet oor Kolbe-oordrag
Die rugbyreuse Toulouse en Toulon is beboet vir ʼn gebrek aan finansiële deursigtigheid.
75 000 al vasgetrek in polisie se feestydoperasies
Honderde vermeende moordenaars en verkragters is onder diegene wat die polisie in sy landwye operasies aangekeer het.
Resep-video: Grenadella-en-rooibos-ystee
ʼn Yskoue glas ystee is perfek om die somershitte mee te blus.
Foto’s: Trouklokke gaan lui vir dié ‘BSV’-boer
Foto’s wys die verliefde paartjie op die strand, met die Vrystaatse boer wat op een knie afsak om die jawoord te vra.
Vanrhynsdorp-plaasmoord: Niemand nog aangekeer
Willem van der Westhuizen (72) is op 18 Desember op die plaas Ronderug naby die Orionskraal-roete doodgeskiet. Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.
ANC-LP sterf in motorongeluk
“Die voorsittende beamptes betreur die verlies van ʼn toegewyde en onvermoeibare openbare verteenwoordiger wat haar wyk in KwaZulu-Natal en die mense van Suid-Afrika met onwrikbare toewyding gedien het.”
Ondernemings ly oor Montagupas gesluit bly
Dié geskiedkundige baken is reeds maande lank gesluit weens skade aan die pad en werksverliese dreig indien dit nie binnekort oopgestel word nie.
Oorlog teen Hamas gaan ‘nog maande’ duur
Israeli-leiers hou voet by stuk dat hulle die aanval gaan volhou totdat Hamas vernietig is – en dié lande se weermaghoof, Herzi Halevi, het aangedui daar geen vinnige einde aan die oorlog wees nie.
Kaapstad maak gereed vir nóg kwaai wind
Die vlak 2-waarskuwing is vir suidoostewinde van 50 tot 70 km/h en geld vir die gebied tussen Tafelbaai en Kaap Agulhas.
Amalia-boer op Oukersdag doodgeskiet
Volgens die egpaar se seun, Etienne van der Walt, is sy pa met sy eie vuurwapen doodgeskiet. Dit is nog onduidelik hoe die verdagte die vuurwapen in die hande gekry het.
Met dié boekies kan kleuters heerlik diere soek
Hierdie boekies vir kinders tussen 1 en 6 jaar oud, is dalk net nommerpas vir daardie nuuskierig peuter of kleuter wat binnekort verjaar.
Nege sterf toe storms Australië tref
Donderstorms en verwoestende wind het die afgelope paar dae in die state Victoria en Queensland gewoed. Bote het omgeslaan, daar was kitsvloede en kraglyne is omgetrek.