“Wát ʼn wedloop, wát ʼn stad en wát ʼn ongelooflike ervaring.”
Alles vir Maandag 15 April 2024
ʼn Naweek wat Binder dalk wil vergeet
Die mededinging in vanjaar se MotoGP is só straf dat slegs een middelmatige vertoning by ʼn Grand Prix ʼn span se kanse vir die res van die seisoen kan beduiwel.
Israel, Iran kap mekaar in Veiligheidsraad-vergadering
Israel en Iran het mekaar Sondag by die Verenigde Nasies daarvan beskuldig dat die ander die grootste bedreiging vir vrede in die Midde-Ooste inhou.
Wag geskiet ná hy motordiewe buite Affies agternasit
ʼn Veiligheidswag is gewond nadat hy diewe se planne om ʼn voertuig te steel gefnuik het terwyl ʼn sportbyeenkoms by Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria plaasgevind het.
NSFAS: Administrateur aangewys; Nzimande sal nie bedank
In reaksie op talle partye se oproepe dat hy moet bedank weens die probleme by NSFAS het Nzimande gesê dit is nie dié partye wat hom aangestel het nie en dat hy NSFAS as instelling laat groei het tot ʼn begroting van meer as R50 miljard.
Vermiste ma, dogter van Potch veilig gevind
Die ma en dogter van Potchefstroom wat vir sowat drie weke lank vermis was, is veilig gevind.
Ons werk vir normaliteit
Ons verlang nie terug na die verlede onder die NP nie, maar sien nie uit na die toekoms onder die ANC nie.
Trump hoort terug in die Withuis
Op 77 is hy nog steeds fier, energiek en eerlik, maar hy is allermins radikaal of grof onbeskof. Biden is 81 en sal ʼn ongekende 86 wees as hy die tuig in 2029 neerlê.
Lesersbrief: NGV reeds in privaat hospitale
Die standaard van diens in die privaat hospitale is alreeds op die vlak van die staatshospitale. Dít terwyl ons geld betaal vir ons basiese menseregte – mediese sorg!
Gedagte vir die dag: Kragtige gebed
Die mens het ʼn ingebore behoefte aan gebed. Die hele skepping roep uit in gebed.