“Ons is onteenseglik ʼn nasie wat passievol is oor sport, met ongeveer 75% van Suid-Afrikaanse volwassenes wat belangstelling in sport toon en ʼn verbysterende 25 miljoen wat aktief aan ʼn sportsoort deelneem.”
Alles vir Maandag 15 April 2024
Hernude uitstel in Kosmos-dubbelmoordsaak
Familielede sê hulle grootste vrees is dat borgtog aan Prinsloo toegestaan word.
BMW – Baie Modebewuste Wiele?
Terwyl BMW se nuwe X1 en iX1 ʼn puik kompakte sportnuts bied, is daar ʼn nuwe gier, soos met die X6 en X4 om koepeeweergawes van ʼn SNV bekend te stel.
Elvis Blue trap fiets vir skoolgeld
Elvis Blue gaan vanjaar by die Innibos Laeveld Kunstefees te siene wees, maar hoe hy die lang pad tussen sy tuisdorp, George, en Nelspruit gaan aanpak, is ʼn ander saak.
‘Daily Maverick’ sluit dag lank oor ‘noodtoestand in joernalistiek’
“Daar is vasgestel dat Suid-Afrika in die afgelope 15 jaar sowat 70% van sy media-arbeidsmag verloor het.”
Finale likwidasiebevel teen Liebenberg se Tariomix
Louis Liebenberg, die omstrede diamantsmous, en sy Forever Diamonds and Gold-maatskappy het ʼn bloutjie geloop in die hof.
Woord: kruim
“My sussie het die korsies van die toebroodjie afgesny en smul aan die kruim.” Ken jy die woord “kruim”?
Sepiegids: Tracy word gewaar in ‘Binnelanders’; Gys wil Olimpiese Spele toe in ‘Diepe waters’
In “Suidooster” wonder Zoë of Tim weet van haar geskiedenis met Nazeem, en in “Arendsvlei” gee Audrey vir Desmond raad, wat vir Janice gevaar inhou.
Behoud van demokrasie ‘almal se plig’ – Ramaphosa
“In ʼn demokrasie soos ons s’n moet ons nie bekommerd wees oor verskille nie, selfs wanneer dit skerp uitgedruk word.”
11 Kubaanse dokters kos Gauteng R14 miljoen
“Dit is verregaande dat Kubaanse dokters in Suid-Afrika in diens geneem word in plaas van gekwalifiseerde plaaslike dokters.”
Oud-SuperSport-baas sterf
Brandon Foot, ʼn groot gees in krieketkringe, is Vrydag op die ouderdom van 63 oorlede.
Songezo Zibi: ‘Niemand verwag ʼn wonderwerk’
“Die probleem is vertroue… Mense wil weet of jy die waarheid praat of nie.”
Twee nuwe Netflix-programme deur Meghan, Harry op pad
Een reeks, saamgestel deur Meghan, sal “die vreugdes van kook en tuinmaak, onthaal en vriendskap vier”.
Twee vas wat glo bakkerytrokke teiken
Die verdagtes het glo bakkerytrokke en sakeondernemings in die Nebo-, Rakgoadi- en Masemola-gebied geteiken.
Dave en Adel se ongelooflike gewigsverliesreis
Saam het Dave en Adel ʼn ongelooflike 125,4 kg afgeskud.
Kampioen Scottie droom van pa word
Die 27-jarige Scheffler, een van die gaafste ouens in gholf en die wêreld se voorste speler op die wêreldranglys, het sy tweede Amerikaanse Meesters-toernooi in drie jaar gewen.
Kragminister ongeskonde ná motorongeluk
Kgosientsho Ramokgopa was Sondag saam met twee beskermingsdienslede in ʼn ongeluk betrokke op pad terug van Noordwes na Gauteng.
Taakspan ontplooi ná moord op polisiewerker
Die liggaam van ʼn werker by die polisie se uniformstoor in Limpopo is die naweek met verskeie steekwonde aangetref.
Tsitsipas: Griekse tennisprins van Monaco
“Dit was ʼn moeilike pad om tot hier te kom en dit voel ongelooflik om weer ʼn toernooi te wen. Die derde oorwinning is selfs meer spesiaal as die eerste twee en ek is baie tevrede.”
Resep: Eenbakmaalvleisgereg
Slaan hierdie eenbakgereg sommer vinnig-vinnig saam vir aandete.