Sulke gemak en aptyt vir passasiers is moeilik bekombaar teen die prys.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Dié Lexus in ʼn liga van sy eie
Bowenal is die ervaring op die pad.
ʼn Reusestap in gehalte vir Mahindra
Indien jy in die mark is – gaan toetsbestuur een, jy sal aangenaam verras wees.
Hyundai se Kona ʼn lekker kruismodel
Die Hyundai Kona is ʼn indrukwekkende produk teen ʼn billike prys.
Volkswagen se reusepaneelwa…
Volkswagen se Caddy is ʼn goeie paneelwa as jy nie groot loonvrag benodig nie, maar waar kyk ʼn mens dán.
Video en foto’s: Verreweg die beste 4×4
Daar is geen, maar geen ander standaard bakkie wat dié tipe straf kan hanteer sonder om óf te breek óf ʼn verskriklike ongeluk te veroorsaak nie.
Almal het ʼn jaagduiwel – watse kleur is joune?
ʼn Supermotor gaan nie oor – “Ag, wat kos só ʼn ding nie”… dit gaan meer oor – “Ek wens ek kon een hê!”
Mercedes-AMG bring sy 53-reeks na SA
Die lekker ding van die 53 is dat hy twee heeltemal verskillende voertuie kan wees.
Wêreld se grootste trekkervervaardiger nou in SA
Mahindra het Suid-Afrika geïdentifiseer as sy snelweg na Afrika.
Jaguar bring die toekoms na SA
Binne is dit ʼn ruim 5-sitplek‑gesinsmotor. Wat vir my die lekkerste is – behalwe die krag – is die stilte.
Audi stel sy vlagskip bekend
Dit is groot, luuks, mooi, sterk en vinnig.
Padtoets: My tweestryd met die Datsun Go
Daar is twee voertuie wat so baie beteken vir die ontluikende Suid-Afrikaner… maar terselfdertyd moreel bevraagteken kan word.
Bekendstelling: Ford se Ranger nóú die koning?
Vir ʼn eerste indruk het die ander vervaardigers ʼn reusetaak om dié Rangers te klop, skryf Brendon Staniforth.
Padtoets: Jongste Kia Sportage die beste?
Ek het vir ʼn rukkie met myself gestry oor dié Sportage, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Triton sluit wéér aan by die bakkie-oorlog
Die nuwe Triton is regtig bitter mooi, van voor en agter – maar veral van voor.
Suid-Afrika se nuutste Motor van die Jaar is…
Die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar is Donderdagaand aangekondig.
Padtoets: Die goedkoopste vierwielaangedrewe C-segment-sportnutsvoertuig
Indien jou sportnutsvoertuig met goeie grondvryhoogte nie vierwielaandrywing het nie, sien ek nie regtig die punt nie. ʼn Gewone luikrug of sedanmotor sal in baie gevalle ʼn lekkerder ryding wees, goedkoper om te koop, en ligter op brandstof … of is dit?
Bekendstelling: Porsche Macan opgeknap
As ʼn Porsche‑aanhanger geblinddoek word, en in ʼn Porsche gaan sit en ʼn bietjie rond voel, sal hulle dit kan uitken.
Bekendstelling: Toyota se splinternuwe Rav4
Die Toyota se nuwe Rav4 se ontwerp is uiters modern en ʼn vars bries wat in die segment inwaai. Die binneruim is uiters luuks met ʼn behoorlike spesifikasievlak.
Padtoets: Mercedes-Benz V250d ʼn bielie van ʼn bus
As ʼn mens die V250d van buite beskou hoef jy nie te wonder of dit ʼn people carrier is nie. Hy lyk sommer luuks en wintie terselfdertyd. Buite is wel nie waar die towery lê nie… dís in die binneruim.