Concours is beslis ʼn belewenis vir enige motorliefhebber wie se passie pragtige motors, oorspronklik of fantasties gerestoureer, is.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Gewilde motorskou dié naweek by Kyalami
Dié naweek is dit hemel op aarde vir petrolkoppe! Verskeie vervaardigers sit hul beste voet voor om hul nuwe voertuie ten toon te stel.
Gewilde ‘Spirit of Amarok’-kompetisie in Vrystaat gehou
Al het Volkswagen se Amarok nie ʼn reusemarkaandeel nie, is die Amarok ʼn fantastiese bakkie, en die V6 beslis die beste enjin in ʼn dubbelkajuit in Suid-Afrika.
Die Mercedes-Benz V-klas: Lieflik luuks
Dit is maklik om die V-klas op te som. Dit is ʼn lieflike gesinsbus wat ry soos ʼn gewone kar.
Is dít die beste BMW M-motor beskikbaar?
Dit is baie maklik om dié BMW op te som. Dit is bitter mooi. Die gehalte is puik. Die enjin is fantasties en die hantering asemrowend.
ʼn Luukse bus vir dié wat nie wil bus ry
Party mense wat wel ʼn bus nodig het, wil net nie een ry nie. Dis óf te groot óf te lelik. Kia het wel vir daardie mense ʼn oplossing – die Kia Grand Sedona.
‘Kyalami 9 Hour’ keer terug
Na ʼn 37 jaar lange rustydperk is dié wêreldberoemde wedren terug!
Video en foto’s: ʼn V8 soos min
Waar mens regtig dié V8 se staal sien, is om die baan in die Track-weergawe met Giniel de Villiers agter die stuur.
Foto’s: 2 500 klassieke motors dié naweek by Zwartkops te sien
Meer as 2 500 klassieke motors word dié naweek by die gewilde Cars in the Park by Zwartkops-renbaan in Centurion, Gauteng, verwag.
Suzuki kry turbo-hupstoot
Suzuki het vandeesweek sy splinternuwe Boosterjet 1.4 viersilinder-turbopetrolenjin met direkte brandstofinspuiting in Suid-Afrika bekendgestel.
Hyundai se Tucson word fiks
Hyundai het besluit dit is tyd vir ʼn opknapping van sy Tucson en het nou twee verskillende modelle bekendgestel. Die twee modelle was op ʼn fiksheidskamp en het met nuwe blikbreine teruggekom. Maar hoe vergelyk dit met die kompetisie?
Video: ʼn Legendariese Toyota?
Die Supra is uniek. Dit is asemrowend mooi en die hantering om ʼn renbaan is fantasties. Waar dinge vir my nog aandag kort, is as mens regtigwaar begin vinnig ry op ʼn ondeunde pad.
Ford-aanleg in Silverton gaan van krag tot krag
In ʼn mark waar politieke onsekerheid en wispelturige wisselkoerse amok maak met handel in Suid-Afrika, is dit gerusstellend dat dit só goed gaan by Ford.
Ranger vs Triton: Nie alle bakkies is eweknieë nie
Ek het onlangs vir my jaarlikse wintervakansie in pad geval, eers met Ford se nuwe Ranger 2.0 SiT XLT 4×4 10-spoed outo en daarna Mitsubishi se Triton 2.4D-iD 4×4 outo. Só vergelyk die twee:
Hilux GR Sport: Dié bielie bult spiere
Elke nuwe Toyota Hilux GR Sport kry ʼn beperkte weergawe produksienommer, aangesien daar net 600 in Suid-Afrika beskikbaar gaan wees.
SA se gewildste bakkie opgeknap
Toyota meen dat legendes nie ontwerp word nie, maar oor ʼn tydperk gebou word. En nou dra die Legend 50 die legende van die Hilux voort.
Die voorvader van die sportmotor nóg beter
Wat gebeur as ʼn mens ʼn petrolkop in die Wes-Kaap op twee bergpasse en ongeveer 300 km van die provinsie se beste paaie loslaat? En die petrolkop het ʼn Porsche 911 Carrera S tot sy beskikking…
BMW se substansiële sportnuts
Indien ʼn reuse- hiperluukse sportnutsvoertuig jou hart roer, moet hom nie miskyk nie.
Enige BMW is puik met dié enjin
Party motors word gemaak deur die onderstel, ander deur die enjin. Ander weer deur die sinergie tussen die twee. Ek glo BMW het ʼn ander benadering.
JMC se nuwe Vigus 5 nóú ʼn mededinger
JMC het sopas die jongste Vigus 5 bekendgestel, en die enjin is myle beter as dié van sy voorganger.