Die Volvo XC60 is een van die veiligste voertuie ooit – dís volgens die Euro NCAP 2017-toetse.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Bekendstelling: Hyundai i20 opgeknap
ʼn Interessante brokkie inligting tydens die bekendstelling is dat Hyundai in die eerste kwartaal van 2018 Ford verbygesteek het as derde grootste handelsmerk in die passasiervoertuigsegment.
Bekendstelling: Dís nou sportiewe betroubaarheid
Teen dié prys dink ek dit is ʼn betroubare stel wiele, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Ford se alternatief
Dié Fiesta is nie bloot ʼn vervoermiddel nie. Dit het ʼn effense sjarme wat baie motors nie het nie, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Mercedes-Benz X-klas nou in SA
Die bakkie lyk taaier as wat hy aanvanklik verwag het, skryf Brendon Staniforth. Die ontwerpers was volgens hom veral slim om te verseker dat kleiner wiele nie uit verhouding lyk nie.
Padtoets: Dís mos kwaliteit dié
Dit is ʼn puik voertuig. Dit is asemrowend afgerond binne en die enjin- en ratkaskombinasie is uiters bekwaam.
Foto’s en video: 4×4 ATV Klub Rust de Winter-jamboree
Ek is onlangs deur Toyota Suid-Afrika genooi om aan die 4×4-jamboree deel te neem. Ek het al gehoor van dié storie by Rust de Winter, maar niks kon my voorberei op dít wat vir my en my gesin voorgelê het nie.
Motorsport: Almal kan Jaguar Simola Hillclimb kyk …
Mense wat nie vanjaar se byeenkoms kan bywoon nie, sal al die aksie aanlyn kan aanskou.
Padtoets: Dié Honda sukkel…
Dit klink of ek die motor haat… maar dis regtig nie die geval nie, skryf Brendon Staniforth.
Motorsport: Amper tyd vir die Jaguar Simola Hillclimb
Talle bekende Suid-Afrikaanse renjaers het al deelgeneem.
Padtoets: Sportnuts-verkoopsyfers maak nie sin nie
In die groot bakkiegebaseerde sportnutsvoertuig-segment is daar ná die vertrek van GM net drie mededingers oor. Volgens Brendon Staniforth trek een van hulle erg aan die kortste end maar kan hy nie verstaan hoekom nie.
Bekendstelling: Dít is nou Duitse perfeksionisme
Die meeste mans dink hulle is Michael Schumacher se eweknie … maar in werklikheid is dit nogal ver van die waarheid. Party motors masseer mens se ego en laat jou dink jy’s ʼn legende agter die stuur, Brendon Staniforth.
Bekendstelling: XC40 dalk Volvo se ridder op ʼn wit perd
Dié motor is ʼn puik mededinger vir die Tiguan, op alle vlakke – van prys tot spesifikasie.
Padtoets: Dinamiet kom in klein pakkies …
Dit is ʼn uiters modieuse, kompakte ryding wat baie groter skoene vul as wat sy dimensies en prys vra.
Bekendstelling: Spasie vir ʼn nasie
Al die mededingers gaan nou nóg harder pak gaan kry, want die Volkswagen Tiguan Allspace bied nou sewe sitplekke, skryf Brendon Staniforth.
Ford-motoraanleg: R3-miljard in Port-Elizabeth belê
Die merkwaardigste ontvangers vir van dié nuwe enjins sal die nuwe Ford Ranger Raptor wees wanneer dié modelle volgende jaar bekendgestel word.
Bekendstelling: BMW se jongste sakeatleet
Dié voertuig is Usain Bolt in ʼn Armani-pak, skryf Brendon Staniforth.
Padtoets: Is innovering genoeg?
Die middelslag-sportnutsvoertuigsegment bars uit sy nate. Dié voertuie het die sedanmotor vervang as stapelkeuse vir die meeste Suid-Afrikaners wat iets groters as ʼn luikrug wil hê. ʼn Nuweling in dié segment is Peugeot se 3008.
Bekendstelling: Modieus én mooi…
Waar pas die nuwe BMW X2 in die modelreeks? Wel, tussen X1 en X3. Maar hoekom? BMW lok die meer volwasse mark met X1, X3 en tóg X5. Maar wat van jonger mense met genoeg geld wat iets regtig besonders soek? Welkom almal, aan die nuwe X2.
En die motor van die jaar is …
Die motor van die jaar is Dinsdagaand tydens ʼn glansgeleentheid by Gallagher Estate aangewys.