“In die video kan ʼn mens hoor hoe die vrouebeampte pleit terwyl haar toesighouer haar na bewering fisiek aanrand en mondelings toesnou.”
Lees meerAlles vir Woensdag 9 Mei 2018
Regering begroot R4 miljard vir nagraadse studie
Die regering het vanjaar R4,4 miljard begroot vir duisende nagraadse studiebeurse, maar die toewysing aan die nasionale navorsingstigting (NRF) wat vir gevestigde navorsers gebruik word, is aan’t afneem.
[Foto’s] Betogers maak amok by Pta-hospitaal
Die polisie is op die toneel by ʼn Pretoriase hospitaal waar ʼn groep betogers Woensdagmiddag gewelddadig geraak het.
Vyf ontsnap in Noordwes
Vyf gevangenes het Woensdag uit aanhouding by die Rooigrond-gevangenis, buite Mahikeng in Noordwes, ontsnap.
Nóg klagtes teen Manana aanhangig gemaak
Hoewel ʼn nuwe klag van aanranding wat teen ANC-LP Mduduzi Manana aanhangig gemaak is vandeesweek binne 24 uur weer teruggetrek is, is dié voormalige adjunkminister van hoër onderwys se probleme oënskynlik nog nie verby nie.
Supra hoor oor toekoms
Die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Noordwes het Woensdag sy besluit oor Supra Mahumapelo se toekoms as premier van Noordwes bekendgemaak.
ToekomsVenster: Jy kry ’n nuwe tuiste
Waar lê ons lojaliteite? Hoe belangrik is die koninkryk van die hemel regtig vir my in my lewe?
ANC-hoë gevonnis ná glasbeker-voorval
Die vergadering het in sulke erge geweld ontaard dat sommige van die raadslede berading moes ontvang.
Sangeres vertel in liedjie oor seer ná broer se dood
“Hoewel die liedjie my aan die dood van my broer herinner, kan mense uit verskeie verwysingsraamwerke met die lirieke identifiseer.”
Die wêreld in foto’s – 9 Mei 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Seminaar plaas brein se leerproses onder die loep
“Daar is al baie planne vir die onderwys beraam, maar die een fundamentele vraag wat nooit gevra word nie, is hoe werk die proses van verstaan en leer nou eintlik?”
[Foto’s] Drie trokke in Limpopo aan die brand gesteek
“Die vernietigde vragmotors en soetrissies wat op die padoppervlak beland het, het dit moeilik gemaak vir voertuie om van die pad gebruik te maak.”
Geskiedenis-leerplan vir skole oorgeskryf
Die geskiedenisleerplan vir Suid-Afrikaanse leerders gaan oor die volgende sewe jaar oorgeskryf word, en die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het alle Suid-Afrikaners genooi om deel te vorm van die proses.
Gedig: Meisie 2
“my meisie sit met haar voete in die water en haar kop in die blare sy is koel”
6 in hof wat swartwildebees glo doodslaan
Op die video, wat wyd op sosiale media versprei is, kan gesien word hoe die bebloede dier magteloos probeer wegkom terwyl ʼn groep van die gemeenskap hom met grawe en pangas slaan en honde hom byt.
Foto’s: Pappa kon darem baba se geboorte op sy selfoon sien
ʼn Soldaat, wie se reis op pad huis toe vertraag, is, kon danksy Facetime sy dogtertjie se geboorte regstreeks op sy selfoon sien.
Checkers oor die kole gehaal vir ‘Moedersdag-promosie’
Checkers het Woensdag gesê ʼn foto van ʼn sogenaamde Moedersdag-uitstalling in een van sy Wes-Kaapse winkels, is nié akkuraat nie en word verkeerd geïnterpreteer.
Marx mag dalk reg wees vir derde toets teen Engeland
Die Lions se haker en ook die ongetwyfelde eerste keuse vir die Springbokspan, Malcolm Marx, sal as alles goed gaan waarskynlik net in die derde toets teen Engeland kan speel.
Wenke vir ʼn oorvol klerekas
Leandie du Randt Bosch, aktrise en eienares van die aanlyn klerereeks Skoonma, gee raad hoe om werk te maak van ʼn oorvol klerekas.
ANC vergader in Mahikeng oor Mahumapelo se lot
Ondersteuners van die omstrede Supra Mahumapelo het Woensdag in Mahikeng bymekaargekom en geskree “No Supra, no election!”.