Solidariteit, AfriForum en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Maandag hul gesamentlike druk op die regering oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) verskerp met ʼn petisie aan pres. Cyril Ramaphosa.
Lees meerAlles deur die skrywer Elisma van der Watt
Twee polisielede pleeg selfdood
Die Noordwes- provinsiale kommissaris het Maandag polisielede aangemoedig om van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se dienste vir werknemergesondheid en welstand (EHW) gebruik te maak ná twee polisielede hulself om die lewe gebring het.
Massaskietery in Willowvale eis sewe, insluitend kind
Nie ver van albei tonele af nie het die polisie ook ʼn verlate VW Polo met bloedvlekke in die voertuig gevind.
Van koshuiskamer tot koffiewinkel
Lara Jordaan sou nooit kon droom dat haar onderneming om koffie uit haar koshuiskamer te verkoop, die eerste stap was om haar eie koffiewinkel net ʼn paar jaar later oop te maak nie.
Klag van strafbare manslag ondersoek ná fietsryer sterf
Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag wat teen ʼn taxibestuurder aanhangig gemaak is. Die saak spruit voort uit die dood van Francois Mienie.
So lyk matrieks se eindeksamenrooster
Vanjaar se matrieks sal op 21 Oktober met die eindeksamen begin.
Fietsryer sterf by gruiswedren
“Daar was oral duidelike waarskuwingstekens sigbaar. Die pad is glad nie ʼn risikogebied nie; hierdie was dus bloot ʼn fratsongeluk. Ek kon dit byna nie glo toe ek die oproep ontvang het nie.”
MRK Maandag na George-ramptoneel
Die MRK sal George Maandag besoek om samesprekings met die munisipaliteit te voer en die terrein van die ineengestorte gebou te inspekteer.
Wetenskaplike van PE ontdek agt nuwe reptielspesies
Dr. Werner Conradie het die Okavango-delta in Botswana deurtrap, met die doel om ʼn beter begrip van dié gebied se noodsaaklikheid tot bewaring te skep.
SA Jagters reageer op bewerings teen polisiekaptein
‘Du Toit was nog nooit ʼn lid van SA Jagters se raad nie, maar ʼn gewone bestuurslid van die Namakwa-tak op Springbok, waar hy ook die bewaringskoördineerder is.’
Negejarige vermoor glo skoolseun ná rusie
Die seuns het pas teruggekom van die skool af en was nog in hul skoolklere toe die voorval plaasgevind het.
Goedkoper meter om krag aan Kaapstad terug te verkoop
Die Kaapstad-metro het ʼn goedkoper elektrisiteitsmeter vir inwoners en ondernemings bekendgestel om hul oortollige krag aan die metro te verkoop.
Twee verdagtes dood ná hoëspoed-jaagtog
Twee verdagtes is Donderdag dood ná ʼn hoëspoed-jaagtog wat in ʼn skietgeveg met die polisie geëindig het.
Swaar straf ná hy plaas se besproeiing beskadig
Die plaasbestuurder het hom op heterdaad betrap terwyl hy besig was om die kabels te sny en het die polisie ontbied.
Talle vrae ná twee moorde Weskus ruk
Twee moorde, kort ná mekaar aan die Weskus, het vrae laat ontstaan of dieselfde aanvallers vir die twee moorde verantwoordelik is.
Gawe mense groter teiken vir kubermisdadigers
Kuberveiligheidsmaatreëls sluit deesdae nie net tegnologiese verbeterings in nie, maar ook menslike persoonlikheidstipes.
Forensiese ondersoek na veiligheid van staat se IT-stelsels
Min. Sihle Zikalala sê die ondersoek is weens kommer dat die departement ʼn sagte teiken vir kubermisdade word.
Wêreldklas-sportstadion nou seeroog
Die DA het reeds ʼn jaar gelede dringende optrede oor die stadion by die munisipaliteit geëis, maar niks is nog daaromtrent gedoen nie.
‘Vreesbevange’ ANC wil appelleer teen hofbeslissing oor minagting
Die DA gaan op geen manier bes gee oor die kwessie nie, omdat dit ʼn fundamentele gedeelte vorm van die party se pogings om “Suid-Afrika te red”.
100 myl, 27 uur: Diabeet wil Drakensberg kafdraf
Jono le Roux se storie gaan nie net oor persoonlike triomf nie, maar is ook ʼn bewys van die vooruitgang in diabetessorg en -tegnologie.