“Ek weet hoe baie die span vir sy ondersteuners beteken en ek sal alles in my vermoë doen sodat hulle trots op ons sal bly.”
Alles deur die skrywer Johann Gresse
All Blacks gaan nie vir fisieke Bokke terugstaan
“Dit is ons finale wedstryd vóór die Wêreldbeker en dit is van kritieke belang vir ons voorbereidingswerk; ons spelers moet slaggereed wees vir die toernooi.”
Skotte vry (ook) na Wêreldbeker
“Ek glo dat ons [Skotland] oor die spelers beskik om enige span op enige gegewe dag ore aan te sit,” sê die Suid-Afrikaanse boorling Duhan van der Merwe.
Nóg ʼn mylpaal wink vir Super Max
Max Verstappen kan Sebastian Vettel se rekord van nege agtereenvolgende wedrenseges hierdie naweek in Zandvoort ewenaar.
Warrelwind-Warholm wen weer
Noorweë se Karsten Warholm het die eerste 400 m-hekkiesatleet geword om drie keer met die Wêreldkampioenskap-louere weg te stap.
Proteas maak WB-litte teen Afghanistan, Kiwi’s los
Suid-Afrika se Wêreldbeker-veldtog begin amptelik op 7 Oktober teen Sri Lanka.
Foster kies sy grofgeskut vir Bok-stryd
Die All Blacks het vanjaar 19 drieë in sy vier wedstryde gedruk terwyl hulle die Springbokke vroeër in Auckland geklop het.
Eben reg om Kiwi’s te tem
“Dit is nie ʼn opwarmingswedstryd vir ons nie; ons benader dit as ʼn toets.”
Anderson op koers om in Grand Slam te speel
Kevin Anderson het sy eerste kwalifiseringswedstryd van die Amerikaanse Ope gewen; dieselfde Grand Slam-toernooi wat hy in 2017 in die eindstryd teen Rafael Nadal verloor het.
‘Ons sal niks terughou’ – Esterhuizen
André Esterhuizen, ’n speler wat vroeër deur Ugo Monye as ’n topsenter beskryf is, is oorgehaal vir Vrydag se Wêreldbeker-opwarmingswedstryd teen die All Blacks.
Dit was broekskeur, maar Wayde veg voort
“Ek is nog deel van die aksie, maar sal geestelik en fisiek gereed moet wees sodat ek in die eindronde op alle suiers kan vuur.”
Appèlkomitee skors Farrell
Die verhoor het Dinsdag plaasgevind en die besluit om Owen Farrell vir vier wedstryde te skors was eenparig.
Wayde wil weer spiere bult
Sewe jaar nadat hy die 400 m-wêreldrekord na ʼn blitsige 43.03 sekondes verbeter het, wil Wayde van Niekerk wys dat hy steeds ʼn atletiekkrag is om mee rekening te hou.
Steve help net sy goeie vriend Eddie
“Rugby is groter as enigiemand en ek is oukei om dit te doen. As jy vir iemand werk, word jy betaal en ek werk tans beslis vir niemand nie.”
Franse sal ‘oukei wees’ sonder Ntamack
Intussen het die Springbokke verby Frankryk op die amptelike Wêreldrugby-ranglys geskuif.
Kyk: Kallis lyk nog na kolfmeester van ouds
Jacques Kallis speel tans vir die California Knights in die T10-toernooi vir meesterspelers in die VSA en hy het omtrent die horlosie teen die Texas Chargers teruggedraai.
Israel gaan ook Wêreldbeker misloop
“Israel Folau en Telusa Veainu se beserings het weer opgevlam en hulle sal nie beskikbaar vir die Wêreldbeker-toernooi wees nie.”
Morné wil Lions se skoppers laat brul
Die voormalige Springbok-skopper Morné Steyn is as die Lions se skopwerkkonsultant vir die komende seisoen aangestel.
Ware toets wag nou teen Kiwi’s
André Esterhuizen en Canan Moodie is die Springbokke se senterkombinasie vir die Wêreldbeker-opwarmingswedstryd teen die All Blacks op Twickenham.
Goud bruis in dié Parkie se are
“As ek eendag na my loopbaan terugkyk, wil ek trots wees daarop en met ʼn glimlag vir my hemelse Vader bedank.”