Dan Evans het sy bes gedoen om Carlos Alcaraz se spel te ontwrig, maar die verdedigende Amerikaanse Ope-kampioen is deur na die volgende ronde.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
‘Ons het vier jaar hiervoor gewerk’ – Nienaber
Springbok-afrigter Jacques Nienaber glo dat sy span baie hard gewerk het; dit is tyd vir die Wêreldbekertoernooi om te begin.
Video: Arnold gesels met Hennie en Henning
Maroela Media het saam met Arnold Geerdts die insette van twee rugbykenners gekry wat weet wat dit verg om ʼn Wêreldbeker-wennersmedalje vas te hou.
Novak wen wéér ná ʼn tweestelagterstand
“Dit is eintlik ongelooflik. Dit is amper 02:00 en baie mense is steeds hier om die wedstryd te volg… Laslo verdien ʼn groot klop op die skouer vir die wyse waarop hy gespeel het.”
Proteas moet daai ‘verroeste’ litte spoedig loskry
Ná die eerste twee T20-wedstryde teen Australië lyk dit nie of die Proteas die kolwers óf die boulers het om met die besoekers in die reeks saam te gesels nie.
Veteraan Geerdts laat sport goed klink
Die bekende Arnold Geerdts is deel van Maroela Media se Wêreldbeker-span vir die rugbyskouspel in Frankryk.
Eddie gee pluimpie vir ‘innoverende’ Bokke
“Suid-Afrika verdien ʼn klop op die skouer vir hul dapper en onverskrokke benadering tot die spel,” het Eddie Jones gesê nadat die Springbokke sewe voorspelers op hul Twickenham-plaasvervangersbank gehad het.
Betroubare skopper ʼn ‘Wêreldbeker-móét’
Rugbykenners meen Manie Libbok kan sy man in Frankryk staan, maar sê sy vermoë om onder druk te presteer, sal deurslaggewend wees.
‘Hou op kla,’ twiet oud-Wallaby
Drew Mitchell het op sosiale media gesê hy verstaan nie die bohaai oor die Springbokke se plaasvervangersbank teen die All Blacks op Twickenham nie.
Novak op voorvoet in New York
Novak Djokovic het nog net 11 potte in vanjaar se Amerikaanse Ope afgestaan.
Marsh-hulle mors met Proteas
“Ons het verroes gelyk,” het Aiden Markram gesê nadat Australië die Proteas met 111 lopies in die eerste T20-kragmeting in Durban geklop het.
Kwagga se Ilke droom saam oor WB-sukses
“Die ondersteuning van die spelers se vroue speel ʼn baie belangrike rol; veral omdat dit so ’n lang tyd weg van die huis is.”
Tristan op paaltjiewagterdiens teen Aussies
Met Quinton de Kock en Heinrich Klaasen wat ʼn blaaskans in die mik-en-mokerreeks teen Australië geniet, sal die paaltjiewagterpligte tussen Tristan Stubbs, Matthew Breetzke en Donovan Ferreira verdeel word.
Walliesers sê Malherbe, Marx tel onder wêreldbestes
Wales Online het sy 30 beste internasionale rugbyspelers gekies en ses Springbokke het dié lys gehaal.
Dis Harris teen Alcaraz in New York
Lloyd Harris het 25 kishoue in sy openingswedstryd teen Guido Pella afgevuur, maar Carlos Alcaraz wag in die volgende ronde van die Amerikaanse Ope.
Murray wen sy 200ste Slam-kragmeting
Roger Federer (369) hou nog die rekord vir die meeste oorwinnings in Grand Slam-toernooie.
Oudafrigter brom oor Bokke se bankkrag
“Sewe voorspelers op die plaasvervangersbank; is jy ernstig? Wêreldrugby moet sy stem hieroor laat hoor.”
Brevis wil kolfvernuf teen Aussies uitstal
Dewald Brevis is opgewonde oor die geleentheid om sy kleim in die Proteas se witbalkrieketspanne af te steek.
Kiwi-blaserbaas kap na lastige TV-beamptes
“Die Springbokke het indrukwekkende spel in die wedstryd opgedis, maar die inmenging van die TV-skeidsregter en die bunker-stelsel was totaal oordrewe.”
Barrett skotvry ná rooi kaart
ʼn Tugkomitee het onder meer beslis dat Scott Barrett eers kontak met Malcolm Marx se arm gemaak het voordat dit na die nekgebied opgeskuif het.