“Sewe voorspelers op die plaasvervangersbank; is jy ernstig? Wêreldrugby moet sy stem hieroor laat hoor.”
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Brevis wil kolfvernuf teen Aussies uitstal
Dewald Brevis is opgewonde oor die geleentheid om sy kleim in die Proteas se witbalkrieketspanne af te steek.
Kiwi-blaserbaas kap na lastige TV-beamptes
“Die Springbokke het indrukwekkende spel in die wedstryd opgedis, maar die inmenging van die TV-skeidsregter en die bunker-stelsel was totaal oordrewe.”
Barrett skotvry ná rooi kaart
ʼn Tugkomitee het onder meer beslis dat Scott Barrett eers kontak met Malcolm Marx se arm gemaak het voordat dit na die nekgebied opgeskuif het.
Novak pronk weer in New York
Novak Djokovic het sy eerste Amerikaanse Ope-wedstryd in twee jaar op ʼn drafstap gewen toe hy vir Alexandre Muller met 6-0, 6-2 en 6-3 geklop het.
Vlieënde Hollander: Bol se briljante eindpoging
Femke Bol het ʼn agterstand van amper 20 m uitgewis om die goue medalje vir Nederland se 4 x 400 m-aflosspan in te oes.
André en Canan steek senterkleim af
In André Esterhuizen en Canan Moodie het die Springbokke ʼn splinternuwe senterkombinasie teen die All Blacks op Twickenham uitgetoets. En die spelers het met vlieënde vaandels geslaag.
Nege van die bestes vir Max!
Max Verstappen het vanmiddag op ʼn sopnat Zandvoort-renbaan nie net sy derde oorwinning op ʼn streep in Nederland behaal nie, maar ook sy negende agtereenvolgende sege van die seisoen.
Aflos-blaps: Laat ons meer saamoefen, pleit Akani
Die Suid-Afrikaanse 4 x 100 m-span het Saterdagaand die aflosstokkie in die eindronde van dié item in Boedapest laat val.
Rateltaai Duane meen Bok-tenk is nog vol
“Ons moet goed voorberei vir ons openingswedstryd in Frankryk; al ons aandag is nou op daardie kragmeting teen Skotland.”
Alcaraz gereed om New York-titel te verdedig
Carlos Alcaraz meen dat hy nou ʼn beter en meer volwasse tennisspeler as in 2022 is.
Steve bly positief ondanks geploetery teen Fidji
“Ek is daarvan oortuig dat die span van hierdie punt af vorentoe sal beweeg,” het Steve Borthwick gesê nadat Engeland met 30–22 teen Fidji verloor het.
Jantjies toets positief vir verbode middel
“Daar sal natuurlik diegene wees wat my onskuld betwyfel, maar ek hoop om hulle mettertyd verkeerd te bewys. Dankie vir almal wat my ondersteun.”
Aflosspan laat medaljevlam nog brand
Suid-Afrika se 4 x 100 m-mansaflosspan sal vanaand om 21:40 in die eindronde van die item by die Wêreldkampioenskap in Boedapest aantree.
Dit was baie lekker, maar nou terug na die witbord
“Dit is nou skouer aan die wiel vóór die Wêreldbeker-toernooi. Ons het ʼn hele paar geleenthede om drieë te druk deur ons vingers laat glip en ons sal in die komende dae daarop konsentreer; hopelik kan ons vóór die openingswedstryd verbeter.”
Vurige Bokke beïndruk Foster
Die All Blacks-afrigter het erken dat die Springbokke se uitstekende voorspelers die verskil tussen die twee spanne op Twickenham was.
Die ramkatte van Twickenham!
Dit was ʼn opwarmingswedstryd – die Wêreldbeker-veldtog kom nog – maar die All Blacks is lanklaas só stil gespeel. Soos wat Leon Schuster tereg sê: Hie kommie Bokke!
Wallabies ‘gereed vir aksie’
Die Wallabies sal sonder die dienste van Marika Koroibete en Samu Kerevi vir Sondag se Wêreldbeker-opwarmingswedstryd teen Frankryk op die Stade de France wees.
McEnroe besing immergroen Djokovic se lof
“Ek dink hy kan nog vir drie of vier jaar aanhou speel. Dit is moeilik om te glo dat enige speler so goed kan doen op sy ouderdom; ek dink nie ons het al ooit so iets gesien nie.”
‘Spesiale stryd’ wag op Twickenham – Kolisi
“Dit is nie ʼn vriendskaplike wedstryd nie; ek glo nie daar bestaan só iets wanneer jy teen die All Blacks speel nie.”