Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op ʼn baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Facebook-groepe kan jou eersdaags laat opdok
Administrateurs sal ook kan kies of hulle die bestaande groepe wil behou en sekere inhoud slegs met betalende lede wil deel.
Gewilde akteur groet die Laan
“Hy is al vir twee jaar lank ʼn waardevolle deel van ‘7de Laan’ en sy bydrae word hoogs waardeer.”
Luister: Roan Ash se musiek soos ‘whisky vir die siel’
“Ek voel daar moet altyd integriteit wees tussen jou hart en jou lippe.”
Boek: Dis MY boek!
Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ʼn boek in die veld optel. “Ek is mal oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats gepla.
Trefferklug by Innibos-fees te sien
Dié skreeusnaakse klug, onder regie van Suid-Afrika se eie klugkoning Frans Swart, speel af in ʼn elegante pelssalon van Schaap, Schaap en Zuma.
Nóg ʼn internasionale ster op pad na SA
Die sanger is met vier Grammy-musiektoekennings bekroon en sy jongste album het reeds meer as 15 miljoen kopieë wêreldwyd verkoop.
Boek: Doodsake op Karibib
Isa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar ʼn lyk is.
Luister: Bouwer en Leandie as ‘Thys & Trix’
Ek weet ander paartjies gaan stap die Otter of die Camino of kry bypassende tatoeëermerke om hul verhoudings te toets – ons het ʼn fliek aangepak.”
Boek: Superskurk
Dit lyk of die verveligste vakansie van Zirk se lewe dalk die avontuur van ’n leeftyd gaan word …
Avbob-digkunsprojek stel bundel bekend; kondig wenners aan
Deelnemers aan dié projek wat in Augustus verlede jaar deur Avbob van stapel gestuur is en waarvoor meer as 20 000 inskrywings ontvang is, kon in enige van die 11 amptelike landstale deelneem.
Fliekvlooi Floris se videoresensie: ‘Thys & Trix’
Fliekvlooi Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse aksiekomedie, met Bouwer Bosch, Leandie du Randt Bosch en Brendon Daniels in die hoofrolle, gaan kyk.
Boek: Die hond wat ophou blaf het
‘n Kaalvuis sielkundige riller deur ‘n opwindende nuwe skrywer. ‘n Geveg tot die dood toe tussen goed en kwaad, maar die rolverdeling is net so onseker soos die uitslag.
Radio Kaapse Kansel terug op die lug
Dié stasie se sender het op 22 Mei onklaar geraak.
Video: Ellen Pakkies se lokprent bekendgestel
Wat druk ʼn liefdevolle ma so ver dat sy haar eie kind se lewe neem?
Boek: Tell me your story
Ruda Landman praat met prominente Suid-Afrikaners oor hul lewenskeuses en hoe verandering hulle beïnvloed het.
Wintersiektes en jou kind: Wanneer moet jy bekommerd raak?
Met so baie van die siektes wat dieselfde simptome het, kan dit moeilik wees om vas te stel wat jou kind onder lede het.
Verloofdes se sprokiestroue dalk aan skerwe ná diagnose
“Sy was twee keer by die huisdokter, wat vir haar gesê het dit is streshoofpyne en vir haar inspuitings gegee het vir die pyn. Ek het egter geweet iets is nie pluis nie.”
Luister: ‘Pure Coenie’ keer terug na sy wortels
Coenie de Villiers, die immergewilde sanger en liedjieskrywer wat al dekades aanhangers en musiekliefhebbers vermaak met sy musiek, is terug met sy 21ste album getiteld ‘Pure Coenie’.
Vroue in kunstebedryf oor belangrikheid van bemagtiging
Donnalee Roberts, Simoné Nortmann, Nosipho Dumisa en Maude Sandham het met Maroela Media oor vroue se rol in die hedendaagse kunstebedryf gesels.