Dis nie ideaal nie, want ʼn toets is ʼn toets. Maar sedert die eerste Wêreldbeker-toernooi 31 jaar gelede, het die agendas van afrigters, onder meer wat beter spankies betref, heeltemal verander.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Junie 2018
Groente, melk en kaas duurder
Suid-Afrika se verbruikersprysinflasie het effens gedaal in Mei tot 4.4% van 4.5% in April, het Statistieke Suid-Afrika Woensdag gesê.
Voorsitters by SAUK aangewys om teistering te ondersoek
Die SAUK het Woensdag aangekondig voorsitters is aangewys vir die onlangse kommissies wat redaksionele inmenging en seksuele teistering sal ondersoek.
Vang LP se moordenaars, vra parlement
Die Suid-Afrikaanse parlement het Woensdag die polisie versoek om “geen steen onaangeroer te laat nie” om diegene te vind wat ʼn LP tydens ʼn kapingspoging doodgeskiet het.
Sibanye verbind hom tot veiligheid
Sibanye-Stillwater het Woensdag erken dat die agteruitgang van veilige werksomstandighede by sy ondergrondse bedrywighede nie aanvaarbaar is nie, en het homself verbind om veiligheid te verbeter en te herstel.
Verlies van byna R122 miljoen oor watervermorsing
“Hierdie waterverliese kon voorkom gewees het deur lekplekke te herstel, waterpype te monitor en inwoners te maan om gebarste waterpype aan te meld.”
Planne om SA burgers in buiteland makliker te laat stem
Konsepwetgewing is by die parlement ingedien om dit makliker te maak vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon om in Suid-Afrikaanse verkiesings te stem.
Regsfirma het R174 000 gekry vir Life Esidimeni-kontrak
Die departement van gesondheid het R174 000 aan die regsfirma betaal wat regsadvies gegee het om die Life Esidimeni-kontrak vir psigiatriese pasiënte te kanselleer.
ToekomsVenster: Doen minder
Wat sou gebeur indien ons ons perspektief sou verander? Wanneer ons ’n nuwe woordeskat sou aanleer waar die geringste, die minste, die kleinste daad van gehoorsaamheid juis van waarde geskat word?
Esbé Koster-moord: Verdediging wil aansoek doen om ontslag
Die hof het Woensdag gehoor dat Tshabalala vir die ondersoekbeampte gesê het hulle wou Koster se motor kaap, want “hulle het gehou van hoe dit ry”.
Die wêreld in foto’s – 20 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Twee gevonnis vir moord op Piet Botha
“Niks sal my man en die pa van my twee kinders terugbring nie, maar die vonnis sal die moordenaars verhoed om dieselfde aan ʼn ander gesin te doen.”
Kulula-voorval: Naam van passasier bekend
Die 26-jarige vrou het erken dat sy die k-woord in ʼn boodskap gestuur het.
Anoj Singh moet antwoord oor klagte
Indien Singh skuldig bevind word, kan hy ʼn boete van R250 000 per klag opgelê word en sy lidmaatskap kan vir tot 12 maande opgeskort word.
Matrieks, belê in jou toekoms dié skoolvakansie
Matrieks kan om hulle vakkennis in wiskunde, tegniese wiskunde en Afrikaans opskerp ter voorbereiding vir die rekord- en jaareindeksamen.
Nou is almal skielik tjoepstil!
Dis darem baie lekker om iemand bloedneus te gee wat daarvoor gesoek het.
Esbé se moordenaar ‘was nie moeilikheidmaker’
Tshabalala het Dinsdag in sy getuienis erken hy is twee keer uit die skool geskors “omdat hy ʼn slegte groep vriende gehad het”, asook dat hy met dagga in sy besit op die skoolterrein betrap is.
Bekendstelling: Opgekikkerde Figo beïndruk
ʼn Mens verwag dat die gehalte in dié segment nie heeltemal sal kan kers vashou by die gewone B-segment nie. In die meeste gevalle is dit beslis so, maar die opgekikkerde Figo voel regtig solied en van ʼn goeie gehalte, skryf Brendon Staniforth.
Grootste onderwysbeurs in SA bekendgestel
Een van die grootste onderwysbeurse vir opleiding in die private hoër onderwys is Dinsdag in Pretoria bekendgestel.
Komatipoort-plaasmoord: ‘Hy was ʼn boer in murg en been’
“Hy was die mees lojale en opregte persoon,” het Susan de Bruyn, Deon se ma, aan Maroela Media gesê.