ʼn Taakspan word glo nou op die been gebring om kragonderbrekings wat nie met beurtkrag verband hou nie in die stad te hanteer.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Staal jouself, dis skielik fase 6 …
Daar was sedert middernag ’n groot aantal onderbrekings by Eskom se kragstasies.
Pitbulls van kant gemaak om hulle pyn, lyding te spaar – DBV
Baie van hierdie honde is glo onder ongunstige omstandighede aangehou.
Outa verkla Mabuza oor ‘grondeis-slenter’
Mabuza word saam met ander ook daarvan beskuldig dat hulle wild in Mpumalanga vrekgemaak en die wins gebruik het om die beweerde slenter verder te finansier.
Haglike toestande by Oos-Kaapse hospitale wek groot kommer
“Die toestande wat die pasiënte moet verduur, is onmenslik.”
Gemoedere loop hoog oor pitbulls in Bloem
Diereregte-aktiviste voer aan die DBV in Bloemfontein het talle honde sonder hul eienaars se wete van kant gemaak. Die DBV sê egter dat hy nie om verskoning sal vra omdat hy sy werk doen nie.
Foto’s: Soektog in Jukskei duur voort
Twee jong kinders en ʼn kleuterdogtertjie is onder die slagoffers wie se liggame reeds uit die rivier gehaal is.
Man sterf na pitbulls hom by taverne pak
“Die gemeenskap moenie reg in eie hande neem en pitbulls as gevolg van hierdie aanval seermaak nie.”
14 liggame uit Jukskeirivier gehaal
Minstens 15 kerkgangers is Saterdagaand tydens ʼn doopbyeenkoms deur die Jukskeirivier meegesleur.
Honderde ongelisensieerde vuurwapens in Gauteng gevind
Sommige verdagtes wat in hegtenis geneem is, is vermoedelik ook by bendegeweld en moord betrokke.
Halfmiljoen rand se dwelms by informele pakhuis gevind
ʼn Verdagte is op heterdaad betrap waar hy besig was om die dwelms te verpak.
Cope gooi gewig in agter Ramaphosa
“Ons sal nie mislei word deur skurke wat Ramaphosa wil verwyder nie.”
Beplande plaasaanval in KZN afgeweer
Een van die verdagtes word ook in verband met twee ander plaasaanvalle gesoek.
15 tydens doop in Jukskei-rivier meegesleur
Nooddienswerkers het teen Sondag nege liggame uit die rivier gehaal.
Dié matriekvraestelle mag herskryf word
Geldige redes soos onluste en tegniese probleme tydens die skryf van eksamenvraestelle het die departement en Umalusi genoop om toestemming vir die herskryf van sekere vakke in sommige provinsies te gee.
Onafhanklike ondersoek kom by Kalafong-hospitaal
Onrus onder werkers het onlangs tot onderbrekings in gesondheidsdienste gelei.
Fase 3-beurtkrag begin môre
Suid-Afrikaners kan wisselende beurtkragfases oor die volgende ses maande verwag.
Kubermisdaad kos PostBank miljoene
Die Sassa-toelaagbetalingstelsel is glo die hardste getref.
28 mense verdrink elke week in SA
Tussen 2016 en 2021 was die meeste verdrinkings dié van wit kinders jonger as vier jaar.
Vyfjarige dood in oom se huis gekry
Die kind is vermoedelik met ʼn graaf vermoor.