Die ongeluk is vermoedelik deur onverantwoordelike bestuur veroorsaak.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Beurtkragfase ‘onmiddellik’ verhoog
Eskom sê die verhoogde fase is nodig om onder meer sy beperkte dieselvoorraad te bespaar.
EFF ontwrig verkeer oor Walus-parool
Die betogers het ’n groot rooi banier met die hutsmerk #JusticeForChrisHani rondgedra.
Twee vas vir moord op bekende prokureur
Schalk Pienaar is op 19 September koelbloedig in die motorhuis van sy huis in Potgietersrus doodgeskiet.
Ouers moor kinders soms uit wraak – studie
“Die opeenhoping van die oorweldigende negatiewe emosionele ervarings lei tot ʼn begeerte om ten alle koste pyn te veroorsaak…”
SA speurders: ‘Te veel werk, te min waardering’
“Een lid is tans in ’n psigiatriese inrigting en ons bevelvoerder ly aan angs en uitbranding. Ons word elke dag in ʼn oorlog gedwing, maar ons kry nie ammunisie om die stryd te voer nie.”
Plaasmoord ‘groot slag’ vir familie
“My ouers is nie ryk mense nie. Hulle [die aanvallers] het my ma aanhoudend gevra vir geld, vuurwapens en die kluis. Hulle het niks van daardie goed gehad nie.”
Bejaardes op plaas gemartel, man sterf
Twee van die agt verdagtes is tydens ʼn oor-en-weer-skietery dood.
Nog twee vas ná moord op metropolisiebeampte
Konst. Mike Mtsweni is verlede maand gekaap, vermoor en beroof.
Jong boer dood op plaas gekry
“Hy was so liefdevol, en dis steeds vir ons baie onwerklik. Ons harte is gebreek.”
Twee kinders verdrink by Durbanse hotel
In ʼn afsonderlike voorval het ʼn 35-jarige vrou in die see by Mosselbaai in die Wes-Kaap verdrink.
Janusz Walus met skerp voorwerp gesteek
Walus is na bewering deur ʼn ander gevangene aangeval.
Borgtog vir vermeende Eskom-saboteur
Die voorval het Eskom meer as R1 miljoen gekos en tot verdere beurtkrag gelei.
Beloning uitgereik ná honde aan die brand gesteek is
“Ons herhaal dat die probleem by die mense lê in wie se sorg hierdie diere hulself bevind.”
Skrander gr. 7-leerder sterf skielik
“Jou mooi hart en vrolike geaardheid was vir ons almal ’n voorbeeld.”
Snuffelhond vermis ná hy in mangat val
“Ons sal aanhou soek. Jett is een van ons – hy is ʼn spanlid. As een van ons mense daar ingeval het, sou ons dieselfde gedoen het.”
Plaasmoorde neem steeds toe
“Dit is steeds op die 25-jaar-gemiddeld van ʼn plaasmoord elke vyf dae.”
Rentekoers: Geen verligting vir SA’ners wat geld skuld
“Ons verwag nou dat die Suid-Afrikaanse ekonomie vanjaar met 1,8% sal groei.”
Kwesbare skurwejantjie floreer by Pta-dieretuin
Dit is die tweede suksesvolle geboorte van ’n sonkyker-akkedis in dié omstandighede ter wêreld.
Te min geld vir lugmag se tuie
Indien daar nie binnekort praktiese oplossings gevind word om die nasionale weermag te befonds nie, kan dit rampspoedige gevolge vir veiligheid en sekerheid in Suid-Afrika inhou.