ʼn Bebloede panga is langs die vrou se liggaam aangetref.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Mans glo deur Bolt-bestuurder ontvoer, aangerand
“Ek het nie gedink ons gaan oorleef of ooit weer ons families sien nie.”
Vriend slaan man glo by partytjie dood
“Ek het nog nooit gesien dat iemand ʼn ander persoon so aanval nie. Dit was verskriklik traumaties.”
Pa van manslag aangekla ná slang seun byt
Die polisie voer aan dat Kerrod Frahm van Australië sy 11-jarige seun se pleidooie om hulp geïgnoreer het.
SA vrou bereik Kaapstad tweede in seilwedvaart
Kirsten Neuschäfer is een van twee Suid-Afrikaners wat aan die Golden Globe-seilwedvaart om die wêreld deelneem.
Bejaardes by huis in spogbuurt aangeval
Die egpaar is beseer en moes na die hospitaal vervoer word.
Ooreenkoms bereik om suikerrietboere te betaal
Kommersiële boere het intussen ook hul eise op rente vir die laatbetalings laat vaar aangesien hulle bewus is van die moeilike posisie waarin Tongaat Hulett hom bevind.
SA, Nasa vat hande om ruimte te verken
ʼn Nuwe antenna by Matjiesfontein sal ruimtevaarders deurlopend met die aarde in verbinding plaas.
Damwal gee mee in Rustenburg
Inwoners word gewaarsku om uiters verigtig te wees en nie te probeer om brûe oor te steek nie.
100 000 mislukte oproepe na Oos-Londen-nooddienste
Probleme by die 10111-inbelsentrum word onder meer aan kragonderbrekings toegeskryf.
Herrie oor skenking van donkiekarre in Noordwes
Verskeie politieke partye vra nou dat ʼn ondersoek gelas word na die verkryging en skenking van donkiekarre ter waarde van R780 000.
Aanklaer swyg glo oor seksuele oortreding teen kind
Die staat voer aan dat Vicky Rossouw glo bewus was dat verkragting, bloedskande en seksuele aanranding teenoor ’n kind gepleeg is.
Tronkstraf vir mans wat vulstasies beroof
“Ten tyde van die oortredings het die mans almal ’n inkomste verdien, so hulle het uit gierigheid opgetree en nie uit nood nie.”
Pastoor vir verkragting, kinderpornografie gevonnis
Die Wes-Kaapse man het twee minderjariges by sy huis, kantoor en die kerk verkrag.
‘Ek’s eintlik hier,’ sê Raymond Ackerman ná gerugte van sy dood
Fopnuus dat die afgetrede sakeman en voormalige voorsitter van die Pick n Pay-winkelgroep dood is, het Maandag die rondte op sosiale media gedoen.
Eskom mag optree teen Emfuleni oor skuld
Die munisipaliteit is tans R5,3 miljard aan Eskom verskuldig.
‘Gʼn manier’ dat Len Cloete oor voorval kan praat
“Mense moet hulself daarvan weerhou om op sosiale media te skinder en snert te praat.”
Albie, Martiné steeds in hospitaal
Martiné Degenaar se suster sê sy sterk goed aan. Dokters is egter bekommerd oor Albie Coetzer se toestand.
Bekende kletsrymer sterf
Aaron Carter was die broer van die Backstreet Boys-sanger, Nick.
Seer nog rou jaar ná ouerpaar se selfdood
Jason Jonker en sy vriendin, Rochelle Drury, het ’n jaar gelede hul eie lewe ’n dag uitmekaar geneem.