Die man is met ʼn helikopter na ʼn hospitaal geneem.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Liggaam naby rivierwal in Jagersfontein gevind
Die man se liggaam is deur ʼn verbyganger aangetref.
Kubaanse medisyne: Weermag het oortree, bevind OB
Die OB het onder meer bevind dat die departement van verdediging nie die regte verkrygingsprosesse gevolg het toe ʼn ongemagtigde besending Covid-19-medisyne van Kuba af ingevoer is nie.
Zuma kan vergeet van voorsitterskap – kenners
Kenners meen ʼn interessante leierskapsverkiesing wink in Desember.
Gesin leef in vrees jaar ná pa se moord
“Die aanvallers het ons ‘normaal’ gesteel, en nog steeds nie daarvoor geboet nie.”
Vragmotorbestuurder help kaping fnuik
Een van die verdagtes het op die bewegende vragmotor geklim en die bestuurder glo met ’n vuurwapen gedreig.
Vier vas vir miljoene se tenderbedrog
Die beweerde bedrog het plaasgevind toe Noordwes begin het om weer kommersiële vlugte by sy twee lughawens in te stel.
Eskom ontvang toe nié Tshwane se betaling
Die Tshwane-metroraad se kragrekening is al weer miljarde rande in die rooi.
De Ruyter bly aan stuur van Eskom
Eskom se direksie is ook tot 13 lede vergroot.
Agt plaasmoorde in maand ná ‘Kill the Boer’-hofbeslissing
“Daar is geen twyfel dat liedere soos ‘Kill the Boer’ en ander opruiende uitsprake mense tot geweld en moord aanhits nie.”
Seun kom op vermoorde boer se liggaam af
Etienne du Toit, ʼn makadamiaboer van Mbombela, is Donderdagaand vermoor.
Lae damvlakke noop nog beurtkrag
Vragskepe met diesel het Donderdagoggend in Mosselbaai vasgemeer.
Terroris moet lewenslank sit
Die afgetrede pastoor Harry Knoesen het onmiddellik ʼn aansoek om verlof tot appèl ingedien.
Kaapse prof nie meer op Phala Phala-paneel
“Ek wil nie hê dat onnodige omstredenheid oor my aanstelling aandag weglei van die werklike kwessies op die spel nie.”
Reusestorm op pad na Florida
Stormwinde kan ʼn spoed van tot 185 km per uur bereik en duisende mense is reeds besig om hul huise te ontruim.
Polokwane-moordverdagte bly in aanhouding
“Ons besef dis nog ’n lang proses wat voorlê, maar die Here dra ons daar waar ons nie meer kan loop nie.”
Kuilsrivier-tragedie: ‘Hulle was ʼn liefdevolle gesin’
ʼn Buurvrou van die Van Zyl-gesin het Sondagoggend skote gehoor, maar sou nooit kon droom dit is van haar vriende se huis afkomstig nie.
Nuwe drukgroep het plan vir WK-misdaad
Misdaadkenners het die stigting van die groep verwelkom, maar sê dit is onwaarskynlik dat hulle daarin sal slaag om die afwenteling van polisiemagte te bewerkstellig.
Seun ‘erg geskok’ ná gesinstragedie in Kuilsrivier
Aidan van Zyl (23) het glo na die bure gevlug nadat sy ma en suster vermoedelik deur sy pa doodgeskiet is.
112 operasies later: ‘Ek het vrede gemaak’
As negejarige dogtertjie moes Mari Jansen van Vuuren (38) van vooraf leer kruip en loop ná ʼn ernstige motorongeluk haar met permanente beserings gelaat het.