Ben Otto word deur 100 aanklagte van bedrog en geldwassery in die gesig gestaar.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Eskom-tariefverhoging ‘immoreel’, ‘uit voeling’
“Nersa het ʼn plig om te verseker dat Eskom nie beloon word om Suid-Afrikaners in die donker te hou nie.”
Video: Vuiste klap amper oor kennisgewingbord in Upington
ʼn AfriForum-werknemer en kantoorbestuurder van die Dawid Kruiper-munisipaliteit het in ʼn hewige stryery betrokke geraak.
Dele van etiese kode ongrondwetlik – hof
Dít beteken dat die uitvoerende gesag nou alle skenkings en finansiering vir interne verkiesingsveldtogte in hul onderskeie politieke partye moet verklaar.
Eskom-base moet waai, óf… dreig EFF
Die EFF meen De Ruyter en Oberholzer is op grond van hul velkleur aangestel en nie hul bevoegdheid nie.
Hoe gaan minister hospitale se ligte aanhou?
Die DA sê die minister van gesondheid kan nie vir Eskom wag vir ʼn oplossing wat dalk nooit sal realiseer nie.
Soektog na hangsweeftuig afgelas
Daar was teen Dinsdag ook nog geen klagte van ʼn vermiste persoon of vliegtuig aangemeld nie.
Bekende prokureur van Mokopane doodgeskiet
“’n Groot boom het geval.”
Koning Charles los briefie tussen blomme op kis
Twee van die koningin se geliefde honde, asook een van haar ponies, Emma, was by die kleiner begrafnisdiens by Windsor te sien.
‘Eskom se wanprestasie regverdig nié tariefverhoging’ – AfriForum
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof by Solidariteit, sê Eskom moet kundiges aanstel “sonder om te skroom of oor ras te kibbel”.
Só wil Eskom kapasiteit nóú takel
Eskom wil glo dié week al ʼn ooreenkoms sluit om dringend nog megawatt tot die kragnetwerk te voeg.
Mobiele klaskamers om Garies-leerders by te staan
Die gr. 12-leerders sal hul eksamen in die skoolkoshuis voortsit.
Prasa skort treindiens na Malmesbury op
Die DA meen Prasa moes gebeurlikheidsplanne gereed gehad het om só iets te verhoed.
Regering wil miljarde se entstof vernietig
“Die vernietiging van hierdie entstowwe is ʼn aanklag teen die departement.”
Oud- munisipale bestuurder vas oor ‘tenderbedrog’
Die beweerde bedrog het die Bojanala-munisipaliteit sowat R2,4 miljoen gekos.
Hangsweeftuig val glo in see
Soek-en-reddingspanne is tans op die toneel.
Bestuurder in hof ná ongeluk wat 21 eis
Die 28-jarige man sal voorlopig in aanhouding bly.
Man skuldig aan talle inbrake in Nelspruit
Vingerafdrukke het Daniel Wagenaar ook met ʼn inbraak by die Valke se kantore verbind.
Duisende mediese prosedures agterstallig
Dit lyk of daar weinig hoop is dat die openbare gesondheidsorgkrisis binnekort opgelos gaan word.
Ashley se ma bly nou in Thailand
Die wete dat Lynn Blignaut haar dogter twee keer ’n week vir 15 minute kan sien, was genoeg om haar te oorreed om haar tasse te pak.