“Waarom is dit nodig om eers tot sulke drastiese stappe te moet oorgaan alvorens daar ʼn positiewe uitkoms is?”
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Skoolbus tref leerders by halte
Een leerder is dood en verskeie ander beseer.
Tiger Brands herroep sekere babaprodukte
Spore van asbes is in monsters van ’n besending farmaseutiese poeier aangetref.
Dié wet kan regering meer mag gee
“Die geskiedenis is belaai met voorbeelde van wetgewing wat misbruik word om kritici van regerings in hegtenis te neem onder die dekmantel van die bekamping van terrorisme.”
Minder as 2 500 renosters in Kruger oor
SANParke beplan wel om die 87 vakante wildbewaringsposte binnekort te vul.
Aanvallers versteek liggaam op plaas
“Toe ons by die huis aankom, het ons vinnig gesien dis nie net ʼn geval van ʼn vermiste persoon nie – daar was ʼn aanval.”
Boer op plaas vermoor, vrou gebrand
Twee van die verdagtes het glo op die plaas gewerk.
Petrolprys val met R2 per liter
Dieselpryse daal ook, maar nie so skerp soos petrol nie.
Opod-verslag dui op ernstige polisievergrype in Wes-Kaap
Altesaam 11 mense is na bewering weens polisieoptrede dood, terwyl nege mense in polisieaanhouding gesterf het.
Liggaam gevind van jong man wat van krans spring
Plaaslike gesinne het glo die dag langs die Breederivier deurgebring.
Pa wat kind in warm kar los, van moord aangekla
Die pa wou glo nie hê die kind moes ʼn “steurnis” in die huis wees nie.
Bende verkrag, rand aan by begrafnisondernemings
Een persoon is geskiet terwyl ses werknemers ernstig aangerand is.
Meer mense kan nou na Australië emigreer
“Ons wil hê die beste en slimste mense van regoor die wêreld moet hier woon – en ons wil hulle nooi om Australiërs te word.”
Polisievrou lewenslank tronk toe vir moord
Die slagoffer is destyds met stokke en sambokke doodgeslaan.
‘Bring terug ons boeke!’ pleit Kaapse biblioteke
Gr. 12 geografie studiegidse en sprokiesverhale soos “Jan en die boontjierank” is boaan die lys van verlore of uitstaande items.
Nuwe vennootskap ondersoek boerelikwidasies
“Die span het reeds onreëlmatighede geïdentifiseer wat ondersoek sal word met die oog op moontlike vervolging.”
Man sterf toe motor in swembad beland
Die polisie se soek-en-reddingseenheid is ontbied om die man uit die voertuig te bevry.
Vierjarige vat vuurwapen skool toe in Texas
Die kind se pa is intussen in hegtenis geneem.
Mens se beendere op wildsplaas gekry
Die persoon is vermoedelik voor sy of haar dood aan die brand gesteek.
Munisipaliteite in krisis – Ramaphosa
“Die toename in diensleweringsbetogings, waarvan baie gewelddadig word, is ’n barometer van openbare ontevredenheid oor dienste wat nie gelewer word nie.”