Die Kanadese Formule Een Grand Prix is Sondagaand gejaag.
Alles deur die skrywer Pieter van den Berg
Atletiek: Ons verspringers stel teleur
Die sesde byeenkoms in die Diamantliga-reeks is Sondag in Stockholm, Swede aangebied. Vier Suid-Afrikaners was in aksie.
Tennis: Top gekeurdes dra die kroon by die Franse Ope
Die twee top gekeurde spelers by vanjaar se Franse Ope op Roland Garros het Saterdag en Sondag met die louere weggestap.
Atletiek: Caster bly die koningin van die 800 meter
Twee Suid-Afrikaners het Suid-Afrika in Noorweë verteenwoordig naamlik Carina Horn en Caster Semenya.
Vandag se sportnuus
Die Springbokspan vir die eerste toets teen Engeland is bekend gemaak.
Vandag se sportnuus
Die Springbokspan wat Saterdag in die eerste toets teen Engeland in Johannesburg uitdraf, word vandag bekendgemaak.
F1: Nuwe krageenheid wag op enjins in Montreal
Dit was reeds in Monaco duidelik dat Red Bull se motors met nuwe, ekstra spoed spog en groot druk op die ander spanne vir die res van die seisoen gaan plaas.
Vandag se sportnuus
Rikenette Steenkamp (Tuks) het ʼn splinternuwe Suid-Afrikaanse rekord in die 100 m hekkies vir vroue in Praag opgestel en in rugbynuus speel die Springbokke Saterdag teen Engeland in Johannesburg in die eerste van drie toetse.
Atletiek: Caster jaag nóg goud
Die vyfde byeenkoms in die Diamantliga-reeks word Donderdag in Oslo in Noorweë aangebied.
Vandag se sportnuus
Die Franse Ope het gister sy agtste dag op Roland Garros in Parys beleef en ná die naweek se Superrugby-wedstryde is die Crusaders steeds eerste op die punteleer.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke het Saterdag in hul eerste wedstryd van 2018 teen Wallis in Amerika gespeel en verloor. Die eindtelling was 22-20 in Wallis se guns.
Moto GP: Ducati’s se groot dag in Italië
Die sesde Moto GP van die seisoen is Sondag in Italië gejaag.
Atletiek: Twee medaljes vir Suid-Afrika
Die vierde byeenkoms in die Diamantliga-reeks is Donderdag in Italië afgehandel.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke se voorlaaste toernooi in die wêreldreeks begin môre op Twickenham in Londen en die Springbokke speel môre in hul eerste wedstryd van 2018 teen Wallis in Amerika.
Vandag se sportnuus
Die Franse Ope het gister sy vierde dag op Roland Garros in Parys beleef.
Moto GP: Drie Yamahas en twee Ducati’s jaag een Honda
Slegs vyf punte skei die renjaers in die tweede tot vyfde posisie op die punteleer.
Vandag se sportnuus
Die Franse Ope het gister sy derde dag op Roland Garros in Parys beleef en reën het weer groot vertragings meegebring.
Atletiek: Verspringers sal Caster moet nadoen
Die vierde byeenkoms in die Diamantligareeks word Donderdag in Rome, Italië, aangebied. Caster Semenya spog reeds met drie goue medaljes in die drie afgehandelde byeenkomste.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke speel komende naweek in Washington teen Wallis en Pieter Steph-du Toit sal die kaptein wees. Siya Kolisi sal op sy beurt as kaptein uitdraf in die drie toetse teen Engeland.
Vandag se sportnuus
Die Springbokgroep vir die vier toetse in Junie is Saterdagaand bekend gemaak.