“Hulle was altyd saam.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
‘Toneel soos oorlogsone’
Vier lede van een familie het in Saterdag se ontploffing in Boksburg omgekom.
Geen beurtkrag op Kersdag
Beurtkrag sal Sondag om 05:00 opgeskort word. “Maar gebruik krag spaarsaming,” pleit Eskom.
Boksburg: Dodetal styg tot 10, bestuurder leef
Verskeie naasbestaandes het hulle sedertdien na die toneel gehaas om na hul geliefdes te soek.
Duisende beelde, gedenkplate, monumente geplunder
Die vernietiging van erfenis het in 2022 hoogty gevier, sê die FAK.
Hospitaalpersoneel vermoedelik verantwoordelik vir gesteelde pype
Daar bestaan ’n “sterk vermoede” dat personeel van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto moontlik betrokke is by die onlangse steel van koperpype by die hospitaal.
Minstens 8 dood ná tenkwa ontplof
Ses brandbestryders en talle omstanders is tydens die ontploffing ernstig beseer.
Video: Tenkwa ontplof in Boksburg
“In hierdie stadium kan ons bevestig dat daar verskeie mense met kritieke beserings en verskeie sterfgevalle is.”
Kinders in Potch deur honde gebyt
Die honde was by die veiligheidsbeamptes en paramedici se aankoms op die toneel reeds dood.
Donderbuie oor Kersnaweek verwag
ʼn Bolugtrog sal vandag in die weste van die land ontwikkel en ooswaarts beweeg voordat dit teen Saterdag sal begin toeneem.
Masels steeds aan’t versprei
Limpopo blyk in die stadium die ergste geraak te word.
Oos-Kaapse boer op plaas aangeval
Andre Basson (62) het vroegoggend in die tuin gewerk toe twee persone hom genader het onder die voorwendsel dat hulle werk soek.
Bomeenheid ontbied oor handgranate in Benoni
Die polisie het op onder meer ’n houer met sewe handgranate afgekom voordat dit na bewering aan onwettige mynwerkers afgelewer kon word.
Ma verdrink by Vleesbaai
“Omstanders het met hul handdoeke en sambrele ’n veilige plek probeer skep waar daar om die beurt probeer is om haar by te bring.”
Vrou, kinders sterf op N14
Twee babas het kritieke beserings tydens die ongeluk opgedoen en moes hospitaal toe gevlieg word.
Kiki klaar met Pretoria en die drama: ‘Ek’s uit’
“Wil jy ons almal nooit weer sien nie?” vra Mel. “Nee,” antwoord Kiki ongeërg.
‘Huiswerkers moet niemand vertrou’
Boosdoeners het hulself Woensdag as munisipale werkers voorgedoen en ’n huishulp bedrieg om toegang tot haar werkgewer se huis in Welkom te verkry.
Pype wat teaters van water voorsien, óók gesteel
Die departement van gesondheid sê nou daar blyk ’n doelbewuste poging te wees om die Chris Hani Baragwanath-hospitaal te destabiliseer.
1 dood, 5 beseer op N1 naby Touwsrivier
’n Wit Iveco-minibus met ’n sleepwa, ’n wit Toyota Hilux-bakkie en silwer Toyota Corolla Quest was Donderdag vroegoggend in die botsing betrokke.
Oorsaak van SA aktrise se dood in NY bekend
Vier maande nadat Charlbi Dean Kriek skielik in New York oorlede is, is die oorsaak van haar dood uiteindelik bekend.