“Omstanders het met hul handdoeke en sambrele ’n veilige plek probeer skep waar daar om die beurt probeer is om haar by te bring.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Vrou, kinders sterf op N14
Twee babas het kritieke beserings tydens die ongeluk opgedoen en moes hospitaal toe gevlieg word.
Kiki klaar met Pretoria en die drama: ‘Ek’s uit’
“Wil jy ons almal nooit weer sien nie?” vra Mel. “Nee,” antwoord Kiki ongeërg.
‘Huiswerkers moet niemand vertrou’
Boosdoeners het hulself Woensdag as munisipale werkers voorgedoen en ’n huishulp bedrieg om toegang tot haar werkgewer se huis in Welkom te verkry.
Pype wat teaters van water voorsien, óók gesteel
Die departement van gesondheid sê nou daar blyk ’n doelbewuste poging te wees om die Chris Hani Baragwanath-hospitaal te destabiliseer.
1 dood, 5 beseer op N1 naby Touwsrivier
’n Wit Iveco-minibus met ’n sleepwa, ’n wit Toyota Hilux-bakkie en silwer Toyota Corolla Quest was Donderdag vroegoggend in die botsing betrokke.
Oorsaak van SA aktrise se dood in NY bekend
Vier maande nadat Charlbi Dean Kriek skielik in New York oorlede is, is die oorsaak van haar dood uiteindelik bekend.
Video: Noue ontkoming vir tieners op strand
’n Tienerseun was tot by sy middellyf in die sand vasgekeer en ’n tienermeisie tot by haar ken.
ANC se nuwe NUK-lede bekend
’n Paar omstrede name het die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) se lys van 80 nuwe lede gehaal.
SA’ners hoor eers volgende jaar oor kragtariewe
Eskom het Nersa gevra vir ʼn verhoging van 32,66% in die 2023-’24-boekjaar.
Seun kort voor Kersfees gegroet
Kaydo en ’n maat het Maandag op veldmotorfietse op ’n veldmotorfietsbaan gaan ry.
Pyp gesteel wat suurstof aan waakeenheid verskaf
Daar was ten tyde van die diefstal 24 pasiënte in Chris Hani Baragwanath se waakeenheid, van wie 19 van lewensondersteuning afhanklik was.
Nicole Kersfees by die huis
Daar is aanvanklik vermoed dat die jong ma tot Februarie 2023 by ’n rehabilitasiesentrum sou moes aanbly.
Seun (14) sterf: ‘Hy het 100% gelewe’
Hoër Tegniese Skool (HTS) Middelburg het nou reeds twee leerders vandeesmaand aan die dood afgestaan.
Polisiehoë sterf ná lang siekbed
“Hy was ’n man wat sy roeping verstaan het.”
Konstabel dood in sel gevind
Die konstabel het ten tyde van sy dood tereggestaan op aanklag van moord op twee jong vroue met wie hy in romantiese verhoudings was.
Vishoekstrand weer oop vir swemmers
Die Stad Kaapstad het intussen die resultate ontvang van die watermonsters wat ná die naweek se rioollekkasie geneem en getoets is.
Staan Trump ʼn kans in 2024?
“Die meerderheid Republikeine is steeds positief oor Trump se beleid, maar hoop op ʼn nuwe kandidaat met minder bagasie en meer geloofwaardigheid.”
‘Rhona is behep met Peet’
Rhona probeer om by Mel uit te vind waarom Peet destyds van die regsrol geskrap is.
Pad tussen Gordonsbaai, Rooiels gesluit
“Hierdie gedeelte van die R44 is nou uiters gevaarlik.”