’n Verpleegster het die pasiënt vir ’n ruk alleen in die dokter se sorg gelos. Die spreekkamer se deur was met haar terugkeer gesluit.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Martiné wil weer universiteit toe ná ongeluk
Martiné Degenaar kan glad nie die ongeluk onthou waarin drie van haar vriendinne naby Jan Kempdorp gesterf het nie.
Seldsame lelie blom in Stellenbosch
“Ons wag al 15 jaar vir hierdie oomblik!”
Windhoek onder water ná storm
“Ek het nog nie so iets in Windhoek beleef nie.”
Dié Durbanse strande se water nog te vuil
Terwyl Suid-Afrikaners pak vir die vakansie, bekommer hotelle aan die Durbanse kus hulle oor die onbehandelde riool wat al maande lank in die Indiese Oseaan vloei.
Man gevonnis nog voor hy kon pleit
’n Regter sê die “bisarre” saak is tekenend van landdroste in onderhoud- en gesinshowe se gebrek aan ervaring.
Donderdag lughawens se besigste dag
Meer as 7 miljoen tweerigtingpassasiers het tussen Januarie en November vanjaar by die Kaapstad Internasionale Lughawe gekom en gegaan.
Fluitjieblaser se vermoede oor Tembisa bevestig
Die Spesiale Ondersoekeenheid stem saam met die vermoorde Babita Deokaran: Daar ís bedrieglike betalings en onreëlmatige aanstellings van diensverskaffers by die Tembisa- provinsiale tersiêre hospitaal gemaak.
Oorwinning vir Republikeine in middeltermynverkiesing
Die laaste distrik van die 435 distrikte van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers se uitslag is Maandagaand bekend gemaak.
Digitale diens help ouers van prembabas
“Daardie inligting en foto’s van my baba het my ’n gevoel van gerusstelling gegee – dit was die naasbeste ding om self daar te wees.”
Boer nooit boete opgelê vir watergebruik
Clifford Braithwaite se regsverteenwoordiger sê die aanklagte teen sy kliënt is inderwaarheid verlede maand teruggetrek, omdat hy nie meer die eienaar van die plaas is waaruit die geskil spruit nie.
Twee sterf in gru-ongeluk by vulstasie
Twee mense is vanmiddag by ’n vulstasie in Durban dood nadat die bestuurder beheer oor sy motor verloor en by die vulstasie ingeploeg het.
Parlement kry uitstel vir wysigings aan Kieswet
Die uitstel is egter korter as waarvoor die parlement gehoop het.
Sug van verligting ná inhegtenisneming
“Dit voel of iets van my bors afgeklim het. Ek kan weer my deure oopmaak en asemhaal.”
Misdaadintelligensie kry nuwe hoof
Meer as 11 000 polisiebeamptes is sedert April vanjaar bevorder in ’n poging om die moraal en welstand van polisielede te verhoog en te bevorder.
Elton John ook klaar met Twitter
Sir Elton John blameer die “verandering in beleid”.
SA terug op fase 5-beurtkrag
Ure nadat beurtkrag na fase 4 afgeskaal is, geld fase 5 weer.
45% van SA se kos gaan verlore
Dié vermorsing kos Suid-Afrika sowat R10 miljard per jaar – genoeg om nagenoeg 22 200 kinders elke dag vir ʼn jaar lank te voed.
Polisie slaggereed vir Desember
Daar word egter van landsburgers gevra om ook hul kant tydens die vakansie te bring.
Vier keer lewenslank vir Pta-ma wat verkrag
Die ma is in Maart vanjaar in hegtenis geneem nadat sy ’n ontstellende video van haar dogtertjie aan haar vriendin op WhatsApp gestuur het.