Ons ken nie die volle storie oor wat by Hank’s Olde Irish-kroeg gebeur het nie. Wat ons wel weet, is dat daar genoeg van hierdie tipe voorvalle in Kaapstad en omstreke is om ’n patroon van vooroordeel en diskriminasie te skets.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Krisis met Sassa-toelae: Geld is ‘net weg’
“Ons geld is weg. Ons balans is maar R4.”
R400 000 per boorgat darem bitter duur, sê DA
“Dit ruik na korrupsie.”
Motor vol Mandrax voorgekeer
’n Verdagte voertuig is Dinsdag tussen Robertson en Worcester opgemerk, voorgekeer en deursoek.
Kaapse kroeg ontken bewerings van rassisme
’n Video waarin die kroeg oor beweerde rassisme aangetree word, het vandeesweek die lig op sosiale media gesien en het ʼn herrie veroorsaak.
Vragmotorongeluk in Noord-Kaap eis twee
Die ongeluk het op die R31 tussen Kuruman en Hotazel plaasgevind.
Wes-Kaapse premier, Intercape vergader
Alan Winde het tydens die vergadering gehoor dat busbestuurders van Intercape dit deesdae nie op sommige Oos-Kaapse roetes kan waag nie terwyl polisiebegeleiding in ander gebiede nodig is.
Nog uitstel vir afhandeling van Kieswet gevra
Die parlement sê hy gaan nie die sperdatum van komende Saterdag haal nie.
uMhlanga-strande weer gesluit
Die Ethekwini-metro word nou daarvan beskuldig dat hy voortydig opgetree het toe hy die dié strande oopgestel het.
Nuwe speurder in vermoorde ds. Liezel se saak
Daar word vermoed dat daar nog géén DNS-monsters sedert die moord op ds. Liezel de Jager ontleed is nie.
Dieselprys daal skerp, maar petrol duurder
Hier is die jongste brandstofpryse wat Woensdag in werking tree.
Klagte teen burgemeester oor ‘politieke aanstellings’ op Knysna
Die klagte hou verband met agt politieke aanstellings by die munisipaliteit kort nadat die DA in Augustus onttroon is.
ANC staan by Ramaphosa
ANC-parlementslede gaan teen die aanvaarding van die artikel 89-paneel van ondersoek na gebeure op Phala Phala se verdoemende verslag stem.
Ramaphosa nader hoogste hof
Die president voer in sy hofstukke aan dat die artikel 89-paneel “sy mandaat misverstaan” het.
Laerskoolkind verdrink tydens uitstappie
Die leerders het ná middagete hul swemklere gaan aantrek om in die oord se swembaddens te baljaar. Die seun is later bewusteloos in die water gevind.
Bulle spoor Sbu Nkosi op
Die jong vleuel is Maandag eindelik opgespoor nadat hy weke lank vermis was.
Nog ’n Intercape-busbestuurder geskiet
Die bus was op pad na ’n bushalte om passasiers op te laai, toe dit onder skoot kom.
Speaker sê nee vir geheime stemming oor Ramaphosa
Die ATM was nie die enigste party ten gunste van ’n geheime stemming nie – ActionSA en die EFF het óók gevra dat stemme Dinsdag in die geheim uitgebring mag word.
Phala Phala: Geheime stemming gevra
Die DA het intussen vanoggend sy beplande mosie ingedien om te vra vir die ontbinding van die Nasionale Vergadering.
Duimpie op: ‘Alles is orraait, pa, ma!’
’n Gautengse egpaar was dankbaar om te hoor dat hul babadogtertjie nié met spina bifida gebore sou word nie. So asof om haar ouers gerus te stel, het hul kind toe tydens ’n sonar vanuit die baarmoeder ’n op-duimpie aan haar ma en pa gewys.