Die seekoeie in Tzaneen, Limpopo, sal moet begin skoolgeld betaal nadat nóg een van dié wilde diere onlangs weer op die Merensky Landbou Akademie se terrein gewaar is.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Drie op R21 doodgeskiet
Die Valke vermoed die groep kan met verskeie ander sakerooftogte verbind word.
Akademia, Hongaarse universiteit vat hande
“Die Hongare is baie soos die Afrikaner-gemeenskap en ook baie gesteld daarop om hul kultuur te behou. Ons het daarom dadelik gevoel dat ons kan saamwerk.”
DA wys vinger na Rand Water oor waterkrisis
Gautengers het al wéér beperkte toegang tot water en die DA sê dit is weens Rand Water se “onbekwaamheid”.
SA maak in dekade nie hond haaraf met korrupsie
Die jongste indeks skets egter ook ʼn ontstellende prentjie van ʼn toenemend gevaarlike wêreld.
Malema, Snyman wil verhoed dat video in hof wys
Die EFF-leier se regspan het nou versoek dat daar ʼn verhoor binne die verhoor, wat reeds lank sloer, plaasvind.
Uitgeskopte Phalatse het groter planne
Mpho Phalatse glo haar ondervinding as leier van ʼn veelparty-regering in Johannesburg het haar toegerus om as nasionale leier mee te ding.
Skoolhoof se kantoor, klaskamer brand
Die skoolhoof het Saterdag vroegoggend ’n oproep ontvang van ’n leerder wat naby die skool woon. Die leerder het die slegte nuus van die brand oorgedra.
Agt tydens verjaardagpartytjie in Oos-Kaap doodgeskiet
Minister Bheki Cele is Maandagoggend onderweg na die toneel van ’n massaskietery in Gqeberha.
Vermeende seksoortreder weer agter tralies
Lede van die publiek, wat vermoedelik in die media gesien het dat daar na Gerhard Ackerman gesoek word, het Sondag die polisie gekontak.
Vrou op plaas in gesig geskiet
“Toe sy uit die badkamer kom, toe loop sy haar vas in ’n aanvaller in die huis.”
Só lyk Tshwane se watersituasie
Die vraag na water oortref steeds die aanbod in Tshwane.
Solidariteit vat Eskom aan oor sy teikens
Solidariteit het Sondag syfers, wat glo in Eskom se jongste gelyke indiensnameplan aangedui word, bekend gemaak.
Bainskloofpas brand
Altesame 96 brandbestryders spook nou om die vlamme te blus.
Vrou se liggaam op strand in Kampsbaai gevind
Dit is nog nie duidelik of dié vonds verbind kan word met die verdwyning van ʼn vrou presies ʼn week gelede in Kampsbaai nie.
Oud-vakadviseur skuldig aan verkragting van kind
Louis Pepping het ná sy skuldigbevinding ongeërg voorgekom en ʼn middelvinger na die media gewys.
Swaar donderbuie voorspel
Donderstorms sal na verwagting teen Sondagmiddag in dié provinsies begin ontwikkel.
Orania dalk gou ook studentedorp
Die Bo-Karoo Opleidingsentrum in Orania groei met rasse skrede met al hoe meer kursusse wat aangebied word en geesdriftige studente wat ʼn nuwe energie na die dorp bring.
Mafe weier weer om uit sy sel te kom
Nie eens die hoof van die Pollsmoor-gevangenis kon Mafe oorreed om uit sy tronksel te kom nie en die regter in die saak het selfs voorgestel dat die volgende verskyning in die tronk se hof gehou word.
SA vereer vir stryd teen malaria
Dit is die eerste keer dat lande wat malaria nog nie heeltemal uitgeroei het nie, ʼn toekenning kry vir hul werk om malariavrye status te bereik.