Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se spesiale taakmag-eenheid is onder die tien beste SWAT-spanne ter wêreld én die beste SWAT-span in Afrika.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Verdagte vas ná gru-moord op ma, kinders
ʼn Ma en haar drie kinders is vermoedelik met ʼn byl doodgekap voordat die polisie Vrydagaand op hul verminkte liggame in hul huis afgekom het.
Leerder sterf in tweede voorval van geweld in Sebokeng
Dit is die tweede leerder aan Dinokaneng Secondary School om vandeesweek met ʼn skerp voorwerp gesteek te word.
Ekskêrel skiet glo vrou, dogter
Die man is Saterdagmiddag na sy voormalige vriendin en haar jong dogter se huis in Bela-Bela waar hy glo sonder om ʼn woord te rep skote afgevuur het.
ANC dring aan dat De Ruyter klag indien
Die regerende party het De Ruyter Sondag daaraan herinner dat dit onwettig is as ʼn persoon in ʼn gesagsposisie nie korrupsie of misdadigheid by die owerhede aanmeld nie.
Bejaardes bars winkelsentrum binne
Die vrou wou glo parkeer toe sy die versnellerpedaal getrap het en tussen winkels tot stilstand gekom het.
VSA nie beïndruk met SA, Rusland se vriendskap
Terwyl Suid-Afrika bande met Rusland smee, verbrand hy brûe met sommige van sy grootste handelsvennote, waarsku politici.
Parlement aanvaar wéér ‘ongrondwetlike’ Kieswet
Sommige partye voel die wysigings wat aangebring is, maak dit nóg moeiliker vir onafhanklike kandidate om aan die 2024 verkiesing deel te neem.
Jong mans hoor lot ná nagklubmoord
“Die feite spreek vanself.”
Meevaller van miljarde vir polisie
Die begroting volg kort ná die bekendmaking dat 7 555 mense tussen Oktober en Desember verlede jaar vermoor is.
Sonpanele hou nou belastingvoordele in
Dié belastingmaatreëls het ten doel om ondernemings en individue aan te moedig om in hernubare energie te belê.
Goeie nuus vir belastingbetalers!
Die regering beoog om in die komende jaar R13 miljard se belastingverligting aan Suid-Afrikaners te verskaf.
Mynwerkers ondergrond vasgekeer weens kabeldiewe
Kabeldiewe het vermoedelik aan oorhoofse kraglyne in die omgewing van Sibanye Gold se goudmyn in Randfontein gepeuter voordat dit ineengestort het.
Jongste moordsyfer laat oudpolisiemanne sidder
Byna dubbel soveel moorde is daagliks tussen Oktober en Desember in Suid-Afrika aangemeld, in vergelyking met dieselfde tydperk in 2011.
Minimum loon byna 10% hoër
“Die regering het heeltemal tred verloor met die werklikheid.”
Taxi-stilstand afgelas
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) se beplande taxi-stilstand sal nie meer Woensdag plaasvind nie.
Verwag dié agt fokuspunte in begrotingsrede
Ekonome twyfel nie dat aksynsbelasting op drank en tabak Woensdag verhoog gaan word nie, en waag ook ʼn voorspelling oor inkomstebelasting en brandstoftoelae.
Williams se bedanking al week lank geldig
Die Tshwane-burgemeesterskomitee moes gevolglik Maandagaand om middernag ontbind.
Hiér is land se beste skole (en agt is Afrikaans)
Die vier skole met die meeste onderskeidings in die 2022-eindeksamen, is ook almal Afrikaans.
Min hoop vir OD, permanent of nie
“’n Mens weet nie regtig meer waar die een entiteit se jurisdiksie begin en waar die ander s’n eindig nie.”