Die nuutaangestelde minister van toerisme het nou aanbeveel dat onderhandelinge oor die beoogde borgskap gestaak word.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
K9-‘held’ sterf aan diens
Deacon, die dapper rottweiler, is dood skaars ’n uur nadat hy sy hanteerder se lewe gered het.
Laerskoolleerder glo op skooltoer seksueel aangerand
Drie jong seuns is intussen voorlopig geskors vir hul beweerde aandeel in die seksuele aanranding van ʼn medeleerder.
IMF bekommerd oor SA se ekonomiese groei
Die vrees bestaan dat die Suid-Afrikaanse ekonomie kan stagneer te midde van ál meer ekonomiese en maatskaplike uitdagings en ʼn ongekende energiekrisis.
#NationalShutdown: Vreedsaam of nie, ‘skade is gedaan’
Kenners sê die EFF se #NationalShutdown het dalk meestal vreedsaam verloop, maar dit het die land se beeld uiteindelik veel meer sleg as goed gedoen.
Inflasie styg eerste keer in maande
Mieliemeel, ʼn belangrike stapelvoedsel, is sowat 34% duurder as verlede jaar. Beskuit, macaroni en soutkoekies het ook aansienlik duurder geword vanaf Januarie tot Februarie, sê StatsSA.
Cloete Murray: ‘’n Man van beginsel’
’n R1 miljoen-beloning is intussen uitgereik vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming én skuldigbevinding van pa en seun se moordenaars.
Wetsontwerp = tronkstraf vir ‘seergemaakte gevoelens’
“Ons praat hier van tronkstraf oor uitlatings wat teoreties iemand se gevoel kón seermaak. Is dit gepas in ʼn grondwetlike demokrasie wat vryheid van spraak vereis?”
Nehawu ‘se moeilikheid geboek’ ná stakings
Dit gaan egter moeilik wees om te bewys dat die vakbond of sy lede bloed op hul hande het, waarsku regskenners nadat die staking eindelik afgelas is.
SA wil gasheer wees sou Oekraïne, Rusland wou gesels
Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate is albei bereid om gasheer te wees sou Oekraïne en Rusland besluit om in persoon om dieselfde tafel te sit.
EFF nog voor stilstand met R150 000 gelooi
Die EFF het nog nie eers begin betoog nie en het al klaar ’n stewige rekening van die Stad Kaapstad ontvang in aanloop tot sy nasionale stilstand.
Jarelange werker steel glo R14,7 miljoen by Eskom
Thandeka Innocentia Nkosi was ’n werknemer by die Arnot-kragstasie toe sowat R14,7 miljoen van Eskom voete gekry het.
Nóg ’n interdik in aanloop tot nasionale stilstand bekom
Die DA het aanvanklik aansoek gedoen om die nasionale stilstand in geheel as onwettig te laat verklaar. Die hof het egter die aansoek van die hand gewys.
Tshwane stééds sonder burgemeester
Die Stad Tshwane het steeds nie ’n nuwe burgemeester verkies nie nadat lede van die veelpartykoalisie Vrydagaand uit ’n raadsvergadering gestap het.
Kind val agt meter ver in boorgat
Die kind is ná vier ure se gespook eindelik na die oppervlak gebring.
Djokovic loop Miami ook mis
Die oningeënte Serwiër het tevergeefs aansoek gedoen om spesiale toestemming om die VSA binne te gaan.
Lasbrief vir Poetin uitgereik
Dit is egter hoogs onwaarskynlik dat daar iets van die lasbriewe sal kom.
‘Ons het ons lesse geleer in 2021’ – NatJoints
Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê hy is hierdie keer meer voorbereid.
Wes-Kaap kry interdik voor nasionale stilstand
Dié interdik verbied enige onwettige betogings, aanhitsing tot geweld, intimidasie en die beskadiging van eiendom eerskomende Maandag in die Wes-Kaap.
‘Geen werk, geen betaling’, hoor Nehawu
ʼn Woedende Nehawu sê nou die ink op die ooreenkoms was skaars droog toe die departemente “uit hul pad gegaan het om die skikkingsooreenkoms te verontagsaam en te minag”.