Dit is die derde sarsie goeie nuus vanaf die sukkelende Eskom oor die afgelope paar dae.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Graderingsagentskap het goeie nuus vir Eskom
Eskom se kredietgradering het nog nie verhoog nie, maar dit kan.
AA positief oor brandstofpryse vir April
Data vir die middel van die maand wys wel dat die petrolprys effens kan styg, maar die Automobiel-Assosiasie (AA) meen dít kan waarskynlik verander.
‘Slegs Engels’ skend wel Maties se regte
ʼn Dringende mosie van wantroue in Wim de Villiers, US-rektor, is Woensdag ingedien.
Gru-bewerings oor hospitaal toe die waarheid
Luidens ʼn verslag oor die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal is die hospitaal ʼn vuil en onveilige plek, met te min en verouderde hulpbronne en ʼn tekort aan personeel.
Nuwe Tshwane-speaker midde omstredenheid verkies
As 69 stembriewe wat na bewering verkeerdelik uitgegooi is, aanvaar kon word, sou die veelpartykoalisie in Tshwane se kandidaat geseëvier het.
Nóg sterf terwyl gesondheidswerkers staak
Die arbeidshof in Johannesburg het intussen ’n interdik toegestaan wat die staking verbied.
Swaargewapende verdagtes ‘bevry’ gevangenes
Die polisie het ses verhoorafwagtende verdagtes vervoer toe ’n groep swaargewapende mans op hulle losgebrand het.
Spelers glo met bottels gesteek toe eindfluitjie blaas
Ontstoke ondersteuners het glo die veld bestorm en lede van die besoekende rugbyspan aangeval.
Hulp van militêre dokters ingeroep tydens staking
Die weermag ondersteun nou die departement van gesondheid terwyl die vakbond Nehawu sy staking voortsit.
Weermag kort jonger bloed, maar daar’s nie geld
ʼn Tekort aan nuwe rekrute wat in die weermag opgeneem word, het nou gelei tot ʼn verouderde mag, veral by die reserwemag, met ʼn gemiddelde ouderdom van 45 jaar.
Regbank wag, ná kwadrupleeg waag om te droom
Alwyn Nel het sy nek destyds tydens ’n hoërskool-rugbywedstryd op drie plekke gebreek.
Al minder SAners beloof trou; meer skei
Amptelike data toon dat jou kans om te trou groter in die Noord-Kaap is as enige ander plek in Suid-Afrika.
Tshwane-burgemeester se sertifikaat glo vervals
Die Pretoriase hooggeregshof sê nou daar is nóóit ’n sertifikaat uitgereik wat verklaar dat die nuut aangestelde burgemeester van Tshwane gerehabiliteer is nie.
Eskom raadop met vandalisme in Oos-Kaap
ʼn Substasie in Gqeberha is so onlangs soos Maandag om onverklaarbare redes met verskeie petrolbomme bestook.
Mostert se Meul herrys uit die as
Die meul se seile is vroeër vandeesweek gepas – ’n belangrike stap in die restourasieproses.
Vier pasiënte sterf glo weens staking
Regstappe dreig nou teen stakende gesondheidswerkers en hulle sal ook nie vandeesmaand betaling ontvang nie.
SA nóg effens afgegradeer
Die graderingsagentskap het die vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgradering Woensdagaand onverwags verander.
Nóg ’n interdik om stakers te stuit
Die departement sê Nehawu het hom ná die afgelope paar dae se gebeure met geen ander keuse gelaat as om weer die hof te nader nie.
Kleuterskool tydelik gesluit ná tragedie
Die slagoffer is die kleinseun van prof. Maurice Radebe, direkteur en hoof van die Wits-sakeskool.