Dié herehuis van sowat R12 miljoen is die laaste bekende plek waar Bester hom bevind het.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Onderwyseres dagvaar vir miljoene ná skietery
Abigail Zwerner voer aan die skool se administrateurs was bewus van die sesjarige leerder se “geskiedenis van willekeurige geweld” toe hy haar in Januarie geskiet het.
Skrale verligting vir motoriste voor Paasnaweek
Die prys van 93-oktaan-petrol daal Dinsdag om middernag met ’n skamele 1c per liter in die binneland.
Finansiële diensteverskaffer moet opdok ná kuberbedrog
Honderde duisende rande van Jan Jacobus Gerber se beleggingsgeld was by PSG Wealth Financial Planning belê, toe kuberkrakers deur middel van ʼn e-pos hul hande op die geld gekry het.
Eerste breinoperasie in dekades vir Vaal-hospitaal
Nadat geen breinoperasie vir meer as 40 jaar by die Sebokeng-hospitaal naby Vereeniging uitgevoer kon word nie, het ’n span neurochirurge die afgelope week twee pasiënte op die operasietafel gehad.
Oscar se mense ‘diep teleurgesteld’ ná paroolverwarring
“Ons glo Oscar het aan al die vereistes voldoen.”
Eskom onttrek aan Uganda
Die onttrekking volg presies 20 jaar nadat Eskom Uganda Beperk die bedryf en instandhouding van die Kiira- en Nalubaale- hidroëlektriese kragstasie langs die Nylrivier oorgeneem het.
Sesjarige sterf in kattebak
“Net Enrico en liewe Jesus weet wat gebeur het.”
SA’ners verdrink in skuld terwyl rentekoerse bly styg
“Niemand kry salarisverhogings wat R5 500 se maandelikse verbandterugbetalingsverhogings in 18 maande kan akkommodeer nie.”
Steenkamps wil Pistorius agter tralies hou
Die voormalige Paralimpiese atleet se lank verwagte paroolverhoor vind omstreeks 10:00 by die Atteridgeville-gevangenis in Pretoria plaas.
Regering wéér beveel om te help met Botswana-ondersoek
’n Regter het nou bevind dat die Suid-Afrikaanse regering vir tyd speel in plaas daarvan om saam met Botswana te werk in sy ondersoek na hooggeplaaste Suid-Afrikaanse politieke figure.
Campbell veg weer om burgemeesterspos
Dit is die tweede mosie van wantroue in Ekurhuleni se DA-burgemeester in minder as ses maande.
‘Hof moet saak oor munisipale verval prioritiseer’
’n Ellelange hofrol het dié keer daarvoor gesorg dat Sakeliga se saak teen die Ditsobotla- en Naledi- plaaslike munisipaliteit nie aangehoor kon word nie.
Nog twee van Spar se topbestuur aangekla
Altesaam vyf senior bestuurslede word reeds aangekla oor die beweerde onwettige oorname van Spar-supermarkte wat deur die Giannacopoulos-groep besit en bedryf word.
Fase 3 skop vroeër in
Dié wysiging van fase volg maar enkele ure ná Eskom aangekondig het dat fase 2 oornag sou geld.
Vliegtuigbrandstof direk vanaf kus na OR Tambo gelewer
Dit is die eerste keer ooit dat vliegtuigbrandstof geheel en al vanaf die kus deur Transnet se pypleidingstelsel tot by dié lughawe gevloei het.
18 jaar vir sý aandeel in Vicky Terblanche-moord
Dylan Cullis sal nou teen sy medebeskuldigdes getuig.
Honderde wêreldwyd uit hul FB-rekeninge geskop
Sosialemediagebruikers van Suid-Afrika tot Brittanje en die VSA is die afgelope paar dae al hul foto’s en inligting op Facebook kwyt.
Nuwe burgemeester ‘kan nie Tshwane-begroting red’
Die Tshwane-stadsraad het uitstel gekry om hul aanpassingsbegroting voor te lê, maar ʼn raadslid meen dit help niks as daar nie genoeg geld is vir dienslewering nie.
Gʼn slaaplose nagte vir Ramaphosa oor Phala Phala
Byna tien maande nadat die Phala Phala-sage die lig gesien het, is Ramaphosa nog stewig in sy amp. Is hy nou finaal buite gevaar? Lees meer hier: