Taylor Swift het aanhangers ook met vier nuwe liedjies verras en alle oë was op Kate Middleton tydens die Britse Statebondkerkdiens.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Maart 2023
Sesnasies: Hane pronk ook teen Wallis
Dit was geen verrassing dat Frankryk die wedstryd gewen het.
SA wil gasheer wees sou Oekraïne, Rusland wou gesels
Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate is albei bereid om gasheer te wees sou Oekraïne en Rusland besluit om in persoon om dieselfde tafel te sit.
EFF nog voor stilstand met R150 000 gelooi
Die EFF het nog nie eers begin betoog nie en het al klaar ’n stewige rekening van die Stad Kaapstad ontvang in aanloop tot sy nasionale stilstand.
Trump sê hy gaan in hegtenis geneem word
Die voormalige Amerikaanse president vra nou van sy ondersteuners om te betoog.
Skotte sweet bietjie op sonnige Murrayfield
Skotland het egter steeds te veel skietgoed op hul tuisveld vir die moedige Italianers gehad, met Blair Kinghorn en Duhan van der Merwe wat amok gemaak het.
Indian Wells-eindstryd: Rybakina teen Sabalenka
Die Wimbledonse vroue-tenniskampioen Elena Rybakina van Kazakstan, het binne twee maande dit reggekry waarvan ander spelers droom.
Jarelange werker steel glo R14,7 miljoen by Eskom
Thandeka Innocentia Nkosi was ’n werknemer by die Arnot-kragstasie toe sowat R14,7 miljoen van Eskom voete gekry het.
Wêreldbekertoernooi: Frankryk pas Bokke soos handskoen
Die Springbokrugbyspan het nog altyd ʼn sagte plekkie vir Frankryk en Franse rugby gehad.
Nóg ’n interdik in aanloop tot nasionale stilstand bekom
Die DA het aanvanklik aansoek gedoen om die nasionale stilstand in geheel as onwettig te laat verklaar. Die hof het egter die aansoek van die hand gewys.
Tshwane stééds sonder burgemeester
Die Stad Tshwane het steeds nie ’n nuwe burgemeester verkies nie nadat lede van die veelpartykoalisie Vrydagaand uit ’n raadsvergadering gestap het.
Kind val agt meter ver in boorgat
Die kind is ná vier ure se gespook eindelik na die oppervlak gebring.
SA’ners neem graag deel aan vrywilligerdiens
“Wanneer ʼn mens begin om te gee, dan word jy self ook gevoed.”
Djokovic loop Miami ook mis
Die oningeënte Serwiër het tevergeefs aansoek gedoen om spesiale toestemming om die VSA binne te gaan.
ʼn Nat Killarney skommel beginposisies
Vanoggend het ʼn watersopnat baan die manne by Killarney ingewag en die manne was maar katvoet met hul agterwielaangedrewe renmotors!
Lasbrief vir Poetin uitgereik
Dit is egter hoogs onwaarskynlik dat daar iets van die lasbriewe sal kom.
Luister: Hou só langafstand-bootjies op dreef
Talle mense sit in die bootjie van langafstandverhoudings en -huwelike. Uitdagende omstandighede vir enigiemand in ’n verhouding.
Gholf: Oosthuizen rooiwarm in Amerikaanse woestyn
Oosthuizen het met vier voëltjies oor die laaste vier putjies in die kollig inbeweeg.
Te min word gedoen om padvarke te straf
Onkundige, korrupte of onentoesiastiese wetstoepassers veroorsaak soms dat ongelukke nie behoorlik ondersoek word nie.
Geen ‘doodloopspore’ vir dié raaiseljagter
Wouter Botes is op die spoor van sommige van Suid-Afrika se tergendste geheime. En as ʼn raaisel nie vandag opgelos word nie, glo hy, sal dit môre of oormôre opgelos wees.