ʼn Opwindende jeugverhaal vir meisies!
Kaptein Verdwyn: Onderwysersgids vir boek oor skoolboelies
Fanie Viljoen, bekroonde kinderboekskrywer en outeur van die boek, Kaptein Verdwyn, het ʼn gratis studiegids beskikbaar gemaak vir laerskoolonderwysers wat saam met dié boek oor skoolboelies gebruik kan word.
Boek: Begin jou eie groentetuin
Om jou eie groente en kruie te kweek is ʼn nuwe tendens wat spruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien.
Dié boek laat jou na jou asem snak
“Asem” is ʼn móét-lees-boek vir elke tiener wat insig tot ʼn ander wêreld wil hê.
Boek: Groot Beer
‘Groot Beer’ is ʼn sensitiewe, roerende storie oor ʼn kind se hantering van egskeiding, en die wonderlike genesende krag van verbeelding en stories.
Boek: Kieme: Boosaardige bakterieë, woeste virusse en vieslike fungusse
Jong wetenskaplikes sal hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie wil neersit nie.
Boek: Speurder Annika-omnibus
Annika is versot op speurverhale en raaisels. As sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends!
Lesersindruk: Swartval
Martin Steyn se “Swartval” is ʼn absoluut boeiende boek, skryf Alexander Mickel.
Boek: Ek kom terug
Ná ʼn lang lewe van swye en uitsluiting begin ʼn moeder skielik met haar seun praat – aarselende ontboesemings oor grensoorskrydende liefde, verraad en drie oorloë.
Boek: Regsalmanak
Pienaar put uit gepubliseerde hofverslae vir hierdie vermaaklike dog leersame verhale.
Boek: Al wat oorbly
Omstandighede dwing Wynand se eks en haar gesin terug Gauteng toe, en Julia verbreek summier hulle verhouding. Sy sien nie kans om ʼn ma te wees nie, en nog minder ʼn stiefma.
Boek: De Jagers in die Dorsland
In die jare 1891 tot 1893 het ongeveer 770 persone Transvaal verlaat en na Angola en Duits-Suidwes-Afrika getrek om hulle heil daar te soek. Dit staan bekend as die “sesde” Dorslandtrek.
Boek: As mens geluk kon proe
Toe Arnelia en haar ma van Kaapstad na Potchefstroom verhuis, besluit sy dit is die ideale geleentheid om die draaiboek van haar lewe te herskryf.
Boek: Dierehotel-omnibus
Goeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde ‘Dierehotel’-reeks is nou vir die eerste keer in ʼn omnibus beskikbaar!
Boek: Professor Fungus en die onsigbare skurk
Professor Fungus is besig met ʼn fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.
Boek: Kerneels en die Krismisengel
Vroeg op Kersoggend, net ná Kerneels in die stoorkamer wakker geword het en sy ma se nagskof tot ʼn einde kom, kondig oom Sol aan dat hy vir hom ʼn boodskap van ʼn engel het.
Boek: Landbou Boerekos
‘Landbou Boerekos’ is ʼn boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word.
Boek: Waar’s Willie? Wonderwêreld
Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikbaar in 31 tale.
Boek: Waar’s Willie? In Hollywood
Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikbaar in 31 tale.
Boek: Waar’s Willie? Die fantastiese reis
Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikbaar in 31 tale.