Maroela Media fokus vandeesweek saam met ‘n paar ander organisasies op goeie nuus. Taaltoffie fokus op ‘n paar uitdrukkings waarin die woord “goed” voorkom.
Uitdrukking: In jou noppies wees
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “in jou noppies wees”.
Uitdrukking: ‘n Wit lewer hê
Het jy geweet iemand het “‘n wit lewer” wanneer die persoon meer as twee huweliksmaats oorleef het? Lees ook die oulike verduideliking waar dié uitdrukking vandaan kom.
Uitdrukking: Met die verkeerde voet uit die bed klim
Het dit al ooit vir jou gevoel of jy met die verkeerde voet uit die bed geklim het? Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor dié uitdrukking.
Uitdrukking: As my skip kom
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “As my skip kom”.
Uitdrukking: ‘n Bobbejaan het daar ‘n kierie nodig
Ken jy dié oulike uitdrukking as ‘n omgewing ongebaanbaar is? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting.
Uitdrukking: Met die sak patats vorendag kom
Waarom sê ons iemand “kom met die sak patats vorendag” as hulle inligting bekend maak? Lees vandag se Taaltofifie om meer uit te vind!
Uitdrukking: Op die swartlys wees
Het jy geweet selfs universiteite het studente se name weens wangedrag op die swartlys geplaas? Lees gerus vandag se Taaltoffie om meer oor dié uitdrukking te leer.
Woord: Jan en die ander
Een van die gewoonste mansname, Jan, word in baie uitdrukkings in Afrikaans gebruik, soos Jan Balie en Jan Laventel maar ook Jantjie Gou-Gou en jantjie-van-alles. Lees gerus vandag se Taaltoffie vir al die “Jan”-uitdrukkings!
Uitdrukking: Vat jou goed en trek, Ferreira
Ken jy die oulike verhaal agter die uitdrukking, “Vat jou goed en trek, Ferreira!”? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
WAT Woord van die Week: die koeël is deur die kerk
Die WAT Woord van die Week is hierdie week ‘n uitdrukking: ons ondersoek waar “die koeël is deur die kerk” vandaan kom.
Uitdrukking: ‘n Paar kruisies agter die rug hê
“Daai persoon het al ‘n paar kruisies agter die rug.” Het jy geweet dit verwys na die persoon se ouderdom? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind!
Uitdrukking: flikkers gooi
Só trek jy die skone geslag se aandag!
Uitdrukking: ‘n Hondelewe lei
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “‘n hondelewe lei” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Woord: paaiboelie
‘n “Paaiboelie” is iets of iemand waarmee jy iemand anders bangmaak! Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting.
Uitdrukking: Onder iemand se duiwe skiet
Hier is nou ‘n goeie uitdrukking om dit sagkens te stel as iemand by iemand anders se nooi aanlê. Taaltoffie gee vir jou meer besonderhede oor dié uitdrukking in Afrikaans.
Uitdrukking: Hoe meer siele, hoe meer vreugde
Ons ken almal die uitdrukking, “Hoe meer siele, hoe meer vreugde”. Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar dit vandaan kom!
Uitdrukking: Tussen die reëls lees
Wat het spioenasie en “tussen die reëls lees” met mekaar te doen? Lees vandag se Taaltoffie vir die herkoms van dié uitdrukking.
Uitdrukking: Hare op jou tande hê
Waarom sê ons ‘n brawe persoon het “hare op sy tande”? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind!
Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar die uitdrukking “Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie”, vandaan kom!