“’n Haan soos Blink Stefaans vlam sweisblou & bronsgroen in die oggendglans; sy kraai, soos ystergoed, kerf tot in die dag se nerf. Hy laat die ander hane eierdans.” Lees Johann de Lange se gedig, “Blink Stefaans”
Die Uile en Trompie vlieg steeds hoog
Hierdie aanhalings kom uit ʼn resensie van Proteaboeke se heruitgawe van Die Uile-reeks, en ʼn mens kan seker aanvaar dieselfde afwysende kritiek sal geld vir die heruitgawes van die Trompie- en Saartjie-reekse deur NB-Uitgewers. In albei gevalle sal dit foutiewe aannames wees.
Boek: Een nag en ‘n bietjie
Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal aangeval en beroof. En wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef…
Video: Kaapse gesin: Ons kuier, drink en eet Afrikaans
“Sondagmaaltyd is vir ons van kleins af baie belangrik. Dit gaan nie net oor die kos en die koek en die tee nie, maar oor die samesyn.” ʼn Kaapse gesin gesels oor hul liefde vir ons moedertaal as deel van Afrikaans.com se projek, Hoe lyk jou Afrikaans?
Video: Hoërskool Durbanville pronk met beste toneelgeselskap
ʼn Skrale 0,23% was die verskil tussen die wenner en naaswenner van die 52ste ATKV-tienertoneelkompetisie wat tydens Aardklop in Potchefstroom beslis is.
Woord van die week: ekonomie
Die Woord van die week is “ekonomie”. Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié woord.
Boek: Rond, vierkantig, driehoekig
Perfek om kinders te leer lees. ‘n Eerste leesboek – identifiseer vorms.
Boek: Padda is verlief
Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk.
Boek: Padda en die vreemdeling
Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie, maar Padda besluit om vir Rot beter te leer ken. En wat ’n verrassing!
Woord: parfuum
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “parfuum”
Boek: Ek kan lees
‘n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.
Uittreksel uit ‘Soetloop’ deur E Kotze
Uittreksel uit die boek “Soetloop” deur E Kotze. In dié boek kry die leser buitengewoon meelewende insig in ’n huwelik, en in ’n brakkerige lewenspad wat nie altyd maklike keuses bied nie – maar tog met sy varswater-soetlope, as jy fyn kyk.
Uitdrukking: Witvoetjie soek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “witvoetjie soek”
Boek: Diere
Perfek om kinders te leer lees. ‘n Eerste leesboek – identifiseer diere.
Hou kinders só aan die lees
Ja, sy doen navorsing vir al haar boeke, of dit nou vir ʼn sesjarige of ʼn 14-jarige bedoel is. “Kinders tel dit maklik op as jy fnuik, nie eerlik is nie en vroetel met feite. Buitendien lees volwassenes ook jeugboeke en dit is dikwels ʼn ma of ouma wat ʼn boek vir ʼn kind moet voorlees,” sê Wasserman.
Chanette Paul: ‘Ek skryf agter my eie nuuskierigheid aan’
“Met die misdaadsituasie in die land, skep ʼn mens half ʼn wêreld waar daar troos is. Deur ʼn boek te skryf, waar ʼn slagoffer nie ʼn slagoffer bly nie en waar die misdaad opgelos word, skep jy ʼn geordende wêreld,” sê Chanette Paul.
Boek: Die koning
Die klein koning woon in ‘n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie.
Gedig: Muskietejag
AD Keet se bekende “Muskietejag”
ATKV-Spelathon: Kinders kán spel
Waar gaan jy as jy jou taal ken tot die laaste letter? ATKV-Spelathon is ʼn kompetisie waar die Afrikanerjeug kom spog en meeding met hul kundigheid van die Afrikaanse taal.
Uitdrukking: Met die deur in die huis val
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “met die deur in die huis val”