“Hierdie manne wat haar gered het, is vreesloos. Hulle is net ongelooflik. Saam met hulle sal ek oorlog toe gaan!”
Foto’s: Eerste hoofleier van Voortrekkers met beeldonthulling vereer
“Al is dr. Van der Merwe vandag vir baie mense ʼn onbekende naam en vergete held, dra sy nalatenskap steeds goeie vrugte.”
Gedagte vir die dag: Kies reg
Daar is net een ding wat regtig saak maak: om God te ken. Maria weet dit. Daarom het sy die regte keuse gemaak. Niemand sal dit ooit van haar kan wegvat nie. (Lukas 10:41)
ToekomsVenster: ’n Groot toeloop van mense na Jesus toe
Het jy al gebid vir herlewing?
Video: Gestremde sanger het SA gaande
“Ek wil sê dat almal eintlik dieselfde is, ons [gestremdes] doen net dinge ʼn bietjie anders as die res.”
Gedagte vir die dag: Onthou waaroor die lewe gaan
Maar die Here het Marta geantwoord: “My liewe Marta, jy hardloop aanmekaar rond. Jy bekommer jou oor of alles gereed is. Laat staan dit! Dis mos nie waaroor die lewe gaan nie. Daar is net een ding wat regtig saak maak: om God te ken. (Lukas 10:41)
ToekomsVenster: Die man met die gebreklike hand
Nuwe harte is God se besigheid. Het jy al ʼn nuwe hart?
Helpende Hand bied leiding vir entrepreneurs
Hoeveel mense het nie al ’n goeie idee vir ’n besigheid gehad nie, maar word ontmoedig deur reëls en die onsekerheid van goed waarvan hulle nie weet nie? Kennis is mag.
Gedagte vir die dag: Vertroetel jou siel
Spits julle ore! Luister na die boodskap van die Heilige Gees. Dit is vir julle, die gelowiges, bedoel. (Openbaring 2:7)
ToekomsVenster: Jesus is Here oor die Sabbat
Hoe rig jy jou Sondae in?
Baaiers gevra om olifantrob nie te steur
“Dit is gevaarlik om met jou rug na die dier te staan. Hierdie olifantrobbe kan bedrieglik vinnig beweeg as hulle op die strand is en is uiters gevaarlik as hulle bedreig of vasgekeer voel.”
‘Speelgoedbiblioteek’ bring vreugde vir arm kleuters
Helpende Hand het ‘n beroep op die publiek gedoen om speelgoed te skenk vir dié speelgoedbiblioteek wat ten doel het om speelgoed te verskaf aan minderbevoorregte kleuters in arm gebiede wie se ouers nie opvoedkundige speelgoed kan bekostig nie.
Reën bring effens verligting vir Karoo
Die Touwsrivier is een van die riviere in die droogtegeteisterde Karoo-streek wat ná die naweek se reën die eerste keer in vier jaar weer gevloei het.
Meer as R800 000 ingesamel ná skooltragedie
“Die span het luisteraars gevra om te help, en die terugvoer was groter as wat ons ooit kon verwag.”
Goeie nuus vir kleuter ná behandeling in VSA
“Ons het aan haar verduidelik die monstertjies in haar kop is nou weg.”
Dié verloofringe is tans in die mode
“Diamante sal altyd populêr wees, en deesdae is sjampanjekleurige, konjakkleurige en ‘sout-en-peper’-diamante gewild.”
Gedagte vir die dag: Wees tevrede met jouself
Onthou, God het ons gemaak wat ons nou is. Dit is Hy wat ons nuut gemaak het omdat ons Christus Jesus s’n is. Hy het dit gedoen sodat ons reg en goed kan leef. (Efesiërs 2:10)
ToekomsVenster: Die vastyd
Asem die vryheid wat Jesus vir jou gekoop het opnuut in.
Hoërskoolseun red meisie van aanvaller
“Hy het daardie dag nie vir my geluister nie, maar dit is ook maar goed so. Wat kon van Christine word as hy nie daardie dag daar was vir haar nie?”
Gedagte vir die dag: Onthou aan wie jy behoort
Julle hart behoort oor te loop van blydskap omdat julle aan die Here behoort. Ek sê weer, julle moet baie bly wees. (Filippense 4:4)