Sy vertel sy het Yogi, ʼn dowe Yorkie, as agt weke oue hondjie in Desember op haar verjaarsdag as verrassing gekry nadat sy maande lank na ʼn dowe hondjie gesoek het.
Gedagte vir die dag: My alles is by U
Ek het vir die Here gesê: “U is my Heer; buiten U is daar vir my niks goeds nie.” (Psalm 16:2, BDV)
SA tieners op pad na internasionale wetenskapskou
Twee tieners gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die 2019- internasionale wetenskapskou in Taiwan.
Helpende Hand se Tassie-projek gaan matriek toe
“Die tassie wat ek ontvang het toe ek klein was, het vir my deure oopgemaak en my van liefdadigheidswerk geleer. Vandag probeer ek graag om ander mense te help waar ek kan.”
Gedagte vir die dag: Komplimentêre kaartjies
Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef? (Psalm 15:1)
Gedagte vir die dag: Aan mý kant
Omdat God aan die kant van die regverdiges is, sal daar niks kom van julle planne teen die hulpelose nie. (Psalm 14:5-6)
ToekomsVenster: Jesus roep sy eerste dissipels
Hoor jy Sy woorde? Wat maak jy daarvan en daarmee?
Woelwaterbaba ʼn vreugde ná swangerskapskok
“Dáár het ek ineengestort. Ek het verskriklik gehuil. Ek het nie geweet watter kant toe nie.”
Die seemanne van Suiderstrand
Ja, dit was die dae. En vandag lê “my skip” op die bodem van die see. Ek dra hierdie artikel op aan die seemanne van die Paul Kruger wat hul lewens verloor het toe ons geliefde skip gesink het.
Gedagte vir die dag: Dwaalweg, kruisweg
Almal het afgedwaal, die laaste een het ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, selfs nie één nie. (Psalm 14:3)
ToekomsVenster: Jesus begin preek
Jesus is God se nuwe hoofstuk met die wêreld. Niks kan ooit weer dieselfde wees nie.
Gedagte vir die dag: Dwase se geloof
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. (Psalm 14:1, Bybel in Afrikaans 1933/1953)
ToekomsVenster: Jesus word versoek
Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.
Dié sewe pak Ironman om seun te help
“Maar op die dae wanneer ons bene pyn van 60 km se fietsry in die erge hitte, herinner ons net onsself aan hoe hy élke dag voel en die ongemak waarmee hy sy hele lewe moet leef.”
Geskenkidees vir ‘n platsak Januarie
Verjaarsdaggeskenke is nie noodwendig deel van ons Januarie-begroting nie – veral nie ná ʼn heerlike Desember-vakansie wat jou dalk platsak gelaat het nie! Hier is ‘n paar idees vir ‘n appel en ‘n ei!
Pyporreliste skitter in Paul Roux
Is die uiteinde vir pyporrelmusiek dan ’n kerkmusiekkeuse ten gunste van klawerbordinstrumente (keyboards), kitare en tromme? As dit van Connie van Niekerk, Helena Kriel, Theunis Marais en Ferdi la Grange en ander toegewyde pyporreliste afhang? Néé.
Gedagte vir die dag: Vrae, Vrae, Vrae!
Hoe lank, Here, sal U my altyddeur vergeet? Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg? Hoe lank sal ek planne beraam in my siel, met kommer in my hart oordag? Hoe lank sal my vyand hom oor my verhef? (Psalm 13:2-3, BYBEL IN AFRIKAANS 1933/1953 )
ToekomsVenster: Jesus word gedoop
Het jou hart al geskeur oor die prys wat jou ongeregtigheid die Seun gekos het?
Gedagte vir die dag: Die silwer woorde
Die Here se woorde is suiwer woorde, silwer wat gelouter is in ’n smeltoond in die grond, sewe maal gesuiwer. (Psalm 12:7, BDV)
ToekomsVenster: Die optrede van Johannes die Doper
Gebed: Here, ek buig voor U, koning van die Konings. Amen