“Sy het eers na haar laaste eksamen reeds geskryf was, gehoor dat die gelde nie deur die beurs gedek sal word nie.”
Gedagte vir die dag: ’n Aandgebed
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon. (Psalm 4:9)
ToekomsVenster: Lewensbeginsels van ongeloof en vertroue
Kom ons neem ons dit voor dat ons nie die jaar 2019 in ongeloof gaan deurbring nie maar gaan groei in geloofsvertroue. Die Here seën.
25-jarige se lewenslesse ná jaar sonder nuwe klere
“Ek het besef menslike besittings moet nie definieer wie jy is nie, dit bepaal nie jou geluk of skoonheid nie. Kyk binne jouself en laat dít definieer hoe gelukkig jy is.”
Gedagte vir die dag: Groter vreugde as dit
U het my reeds groter vreugde laat belewe as wat daar is by mense wat koring en wyn in oorvloed het. (Psalm 4:8)
ToekomsVenster: ’n Geestelike mikpunt
Sit jou voet in die water en beleef God nuut in 2019.
Dié SA woorde nou in Oxford-woordeboek
“Deurmekaar”, “howzit” en “eina” is almal in dié woordeboek opgeneem.
Prinshofskool presteer goed
Rohan Crafford en Mongezi Mbata se siggestremdheid het nie in die pad van akademiese prestasie gestaan nie.
Gedagte vir die dag: ’n Oggendgebed
Ek kan gaan lê, aan die slaap raak en wakker word, want die Here ondersteun my. (Psalm 3:6, BDV)
Só werk alleenmense se breinchemie
Ongeveer 25% van die bevolking is nie groepsmense, spanmense of sosiale vlinders wat daarvan hou om oor die weer te praat nie. Hulle verkies om alleen in die donkerste hoekie van die partytjie hul glasie wyn te geniet terwyl hulle alles en almal om hulle kan waarneem.
Blinde man gee nie hoop op vir ‘tweede kans’
“Niemand kan hulle die trauma indink om een dag wakker te word en te besef jy is nou blind nie. Dit verander alles.”
Tickey en Selmé-Louise: 10 jaar later steeds dolgelukkig
Sommige mense is skepties oor of ʼn mens regtig liefde kan vind op ʼn televisiereeks, maar Tickey en Selmé-Louise van Wyk het bewys dit kán gebeur – én dit kan hou!
Gedagte vir die dag: Jou eer en jou aansien
Maar U, Here, is ’n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef. (Psalm 3:4,, Bybel in Afrikaans 1933/1953)
Maak van jou skaaphond ʼn slaaphond
Navorsers het bevind dat die aanwesigheid van ʼn hond in jou slaapkamer nie ontwrigtend is vir ʼn goeie nagrus nie. Die posisie wat die hond in die slaapkamer of op die bed inneem, het wel ʼn invloed.
’n Blokraaisel per dag laat ouderdom wag
Indien ʼn uitdagende blokraaisel daagliks voltooi word, kan dit breinfunksie in die latere lewe beskerm.
Foto’s: Gerrie en Carna spog met hul skattige Sanri
Sedert hulle mekaar in 2014 tydens die sewende seisoen van die gewilde kykNET-realiteitsreeks Boer soek ʼn vrou ontmoet het, het boer Gerrie en sy Carna se verhouding van krag tot krag gegaan en hulle pienkvoet raak by die dag net skattiger.
Gedagte vir die dag: Twee weë – kies een
Want die Here ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan. (Psalm 1:6, Bybel in Afrikaans 1933/1953)
ToekomsVenster: Bring jou vrese na die Here toe
Moenie aan bang ’n plek in jou lewe gee nie. Weerstaan bang. Jy is nie alleen nie.
Talana Vuren vier fees saam met die matrieks van 2018
Talana Vuren, sangeres, vier vandag fees saam met die matrikulante van 2018.
Su-an Müller-Marais se boodskap vir die matrieks van 2018
Radio-omroeper Su-an Müller-Marais van Groot FM deel wyse raad: “Jou uitslae gaan jou nêrens bring nie, jou houding gaan jou wel êrens bring.”