Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” (Lukas 1:38)
Luister: Griekwagebed – Psalm 13
“Psalm 13”, een van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Innie Skylte vannie Jirre” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.
Gedagte vir die dag: Hy pleit vir jou
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. (Romeine 8:26)
Luister: Griekwagebed – Dankie
“Ek wil vedag die Jirre loof,
dankie sê met my hele hart!”
Die geskenk van vrede in Indonesië
Help FEBA om die evangelie ook in 2021 na die onbereikte wêreld te bring.
Gedagte vir die dag: God beskerm jou
Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien, en red hulle. (Psalm 34:8)
Luister: Griekwagebed – 1 Korintiërs 13
Kom luister saam na “1 Korintiërs 13”, ʼn Griekwagebed uit “Innie Skylte vannie Jirre”. Dit is deur Hans du Plessis geskryf en word deur Veronica Geldenhuys voorgelees.
Gedagte vir die dag: God sorg vir sy kinders
Aan U, o God, kom ’n lofsang toe. U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed! (Psalm 65:2, 12)
Gedagte vir die dag: Die lewe is ’n wedloop
Laat ons die wedloop wat vir ons voorlê met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. (Hebreërs 12:1-2)
Gedagte vir die dag: Hy stap saam met jou
’n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy. (Spreuke 5:21)
ToekomsVenster: Mag God jou seën
Mag ons lewens toenemend van hierdie genade getuig.
Gedagte vir die dag: Praat met Hom in gebed
Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. (1 Timoteus 4:7)
ToekomsVenster: Die nood is groot
Wil jy nie begin droom oor iets wat ander mense sê nooit kan gebeur nie? God sal jou dwaasheid seën.
Luister: Griekwagebed – Wie vestaan?
“Wie van ons kannie krag vestaan
van goeterse wattie Jirre maak?”
Gedagte vir die dag: God gee blydskap ná hartseer
Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra. (Psalm 126:5-6)
ToekomsVenster: Help om pyn in vreugde te verander
Wat het die Here aan jou toevertrou waarmee jy iemand anders se swaarkry kan verlig?
Luister: Griekwagebed – Hokdans
Kom luister saam na “Hokdans”, ʼn Griekwagebed uit “Boegoe vannie liefde”. Dit is deur Hans du Plessis geskryf en word deur Veronica Geldenhuys voorgelees.
Help om die kerk in Bangladesj te versterk
Geopende Deure se visie is dat elke vervolgde kind soos Bijli beskerm en versorg moet word. Elke vervolgde kind moet grootword met die wete dat hulle geliefd is.
Geloftedag 2020: Hier is jou naaste Geloftefees
Talle Afrikaners sal weer vanjaar Geloftedag op 16 Desember herdenk. Hier is jou naaste Geloftefees:
Gedagte vir die dag: In die hemel
Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan. (Openbaring 21:4)