Van die begin af was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het Hom met ons eie oë gesien; ja, ons het Hom gesien en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe. (1 Johannes 1:1)
Feestyd-oordenking: Jesus bring vrede op aarde
Ten spyte van die deurmekaar jaar wat verby is, is die vredeskind van Bethlehem nog steeds tussen ons.
Luister: Griekwagebed – Josef
“Josef”, een van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Karos orie dyne” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.
Gedagte vir die dag: Die lig oorwin vir altyd
Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe. Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. (Johannes 1:9, 14)
Feestyd-oordenking: God se volgelinge is sy liggaam in die wêreld
“So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God (Efesiërs 2: 19, 1953-vertaling).”
Luister: Griekwagebed – Bly innie skerm
Luister hier na die Griekwagebed “Bly innie skerm” deur Hans du Plessis. Dit word deur Veronica Geldenhuys voorgelees en het by Lapa Uitgewers verskyn.
Gedagte vir die dag: Altyd by jou
Die maagd sal swanger word en ’n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem. Die naam beteken God by ons. (Matteus 1:23)
Feestyd-oordenking: Dít is waarvoor Hy op aarde gebore is
Weet jy dat Jesus jou liefhet? Sy liefde vir jou het Hom gedring om ter wille van jou aan die kruis te kon hang. Het jy al die keuse gemaak om Hom as jou verlosser aan te neem?
Luister: Griekwagebed – Psalm 91
Kom luister saam na “Psalm 91”, ʼn Griekwagebed uit “Innie Skylte vannie Jirre”. Dit is deur Hans du Plessis geskryf en word deur Veronica Geldenhuys voorgelees.
Gedagte vir die dag: Hy is elke dag by jou
Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. (Jesaja 43:1)
Feestyd-oordenking: Sing soos verwonderde mense
“Almal … was verwonderd oor wat die skaapwagters hulle vertel het. Maria het alles wat gesê is, onthou en telkens weer by haarself daaroor nagedink (Lukas 2:18-19).”
Luister: Griekwagebed – Psalm 121
“Ek slat my twee oge op,
my kyk vang die verste kop:
waavanaf sal my hulp nou kom?”
Gedagte vir die dag: Sonder vrees
Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ’n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore.” (Lukas 2:10-11)
Luister: Griekwagebed – Seën in onse lyfte
En nou issie prysie Jirre s’n,
Hy goi seën in onse lyfte in.
Gedagte vir die dag: Kind van God
Hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word. (2 Korintiërs 8:9)
Luister: Griekwagebed – Stof tot stof
“Stof tot stof”, een van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Karos orie dyne” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.
Gedagte vir die dag: Blye nuus
Toe hulle Hom sien, het hulle vertel wat oor hierdie Kindjie aan hulle gesê is. (Lukas 2:17)
Luister: Griekwagebed – Mooierder assie son
Luister hier na die Griekwagebed “Mooierder assie son” deur Hans du Plessis. Dit word deur Veronica Geldenhuys voorgelees en het by Lapa Uitgewers verskyn.
Gedagte vir die dag: Geen plek vir Jesus nie
Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in ’n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. (Lukas 2:7)
Luister: Griekwagebed – Dit gat goed
“Dit gat goed met dies wattie Jirre dien
en goeterse doen sos wattie Jirre vra.”