Moenie nou moed opgee nie. Jesus kom weer. Wees gereed met olie in jou lamp.
Gedagte vir die dag: Geluk
Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en sy gebooie en voorskrifte nakom wat opgeteken is in hierdie wetboek, en wanneer jy met hart en siel terugkom na die Here jou God, sal Hy Hom weer oor jou verbly soos Hy Hom oor jou voorvaders verbly het en sal dit met jou goed gaan. (Deuteronomium 30:9-10, Bybel in Afrikaans 1983/1992)
ToekomsVenster: Blom waar jy geplant is
Dit is somtyds moeilik om te volhard.
Boek: Bybelse herkoms van Afrikaanse sêgoed
“‘Met een voet in die Bybel’ is ʼn kosbare stukkie erfenis in die mond en in die hart van Afrikaanssprekendes.”
Gedagte vir die dag: Vryheid
Die Here God het hom gewaarsku: “Jy is vry om van enige boom in die tuin te eet, maar van die boom van kennis van reg en verkeerd mag jy nie eet nie. As jy daarvan eet, sal jy beslis sterf. (Genesis 2:16-17)
ToekomsVenster: Hy is die Bron
Nie deur eie krag nie maar deur die krag van God, leer die Bybel ons.
Gedagte vir die dag: Tevredenheid
Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. (Matteus 5:3)
ToekomsVenster: God sal sorg
Gaan op jou knieë en beleef God se genesende teenwoordigheid.
Gedagte vir die dag: Depressie
Vir U is selfs die duisternis nie donker nie en die nag so lig soos die dag, duisternis so goed soos lig. (Psalm 139:12, Bybel in Afrikaans 1983/1992)
Gedagte vir die dag: Waarde
Luister, so sê die Here wat jou geskep het: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe. (Jesaja 43:1, 4, Bybel in Afrikaans 1983/1992)
Gedagte vir die dag: Vriendskap
Ons verheug ons in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het. (Romeine 5:11, Bybel in Afrikaans 1983/1992)
ToekomsVenster: Waarmee is die Here besig?
Die Prediker verstaan. Hy vind die antwoord by God, en jy, het jy al tuisgekom in God se huis?
Gedagte vir die dag: Stilword by God
Net by God kan ek rustig wag, van Hom kom my verlossing. Ek wil rustig op God wag, want van Hom kom al my hoop. (Psalm 62:2, 6)
ToekomsVenster: Onder God se beheer
Die natuur is onder God se beheer. Hy kan bonatuurlik ingryp.
Gedagte vir die dag: Mislukking
Die Here het vir my gesê: “My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking.” (2 Korintiërs 12:9)
ToekomsVenster: Bewaar ons van ongeloof, twyfel
Mag die Here ons bewaar dat ongeloof en twyfel nie God se bedoeling met ons sal verongeluk nie.
Vervolging van Christene neem erg toe op Afrika-vasteland
Volgens Gouws is die eerste ding waarvoor die meeste vervolgde Christene vra nie vir bystand, Bybels of ondersteuning nie, maar vir gebed.
Gedagte vir die dag: Twyfel
Wanneer twyfel my oorweldig, het u troos my verbly. (Psalm 94:19)
ToekomsVenster: ’n Gebroke wêreld
Gelukkig weet God wanneer dit tyd is.
Gedagte vir die dag: Nuutgemaak
As jy op wysheid afgekom het, is daar vir jou ’n toekoms. Jou hoop sal nie verydel word nie. (Spreuke 24:14)