Elke deel van die koffiemaak-proses het ʼn invloed op hoe jou koffie uiteindelik proe: jou koffiemaler, die grofheid waarteen jy die koffie maal, jou keuse van koffiebone, die broumetode wat jy kies en selfs die water uit die kraan.
[Resep] Hemelse Bloubessieskommel
ʼn Gesonde melkskommel vir die warm dae wat op pad is. Hierdie resep is spesiaal vir diegene wat bietjie na hul figuur wil kyk…
[Video] Klink ʼn glasie blou wyn!
Meeste mense verkies ʼn glas rooiwyn of witwyn, maar nou is blou wyn ook beskikbaar!
[Resep] Dekadente warm sjokolade
Gee die drankie ʼn bietjie skop: verhit die melk met 1 gedroogde brandrissie en laat 5 minute staan om die geur te ontwikkel.
[Resep] Peperment-droomskommel
Pretville se Diner is bekend vir sy ongelooflike lekker melkskommels.
[Resep] Bloubessielikeur
Studies toon dat mense wat weekliks drie porsies bloubessies eet se kans om ’n hartaanval te kry bykans 35% kleiner is.
[Resep] Wit sangria
Vandag (18 Februarie) is nasionale wyndrinkdag. Hier is ʼn heerlike sangria-resep uit Nataniël se kombuis vir dié geleentheid.
[Resep] Ouma Sannie se jelliestroop
Mev. Adrienne Cillie van Slangrivier, Wellington, vertel: “Die mense op ons ou plaas in die distrik Ladismith het hierdie eenvoudige koeldrank geslagte lank gemaak.”
[Resep] Verfrissende pynappel-en-kruisement-drankie
Hierdie soet, sappige vrug bevat bromalien, ʼn ensiem wat artritispyn verlig deur inflammasie te verminder. Pynappels is ook ʼn goeie bron van vitamien C, wat jou immuunstelsel help versterk en ʼn verkoue of twee keer.
Resep: Rooibos-ystee met suurlemoen, kruisement en heuning
Ystee is ’n baie beter alternatief vir koeldrank en gekoopte vrugtesap.
Resep: Koringbier
Hier is die resep soos ouma Dorie dit gemaak het. Dit kan ’n onbeperkte hoeveelheid bier lewer omdat dit daagliks met vars bestanddele aangevul kan word.
Resep: Piesang Smoothie
ʼn Piesang smoothie is ʼn intelligente keuse vir ontbyt omdat die piesangs, hawermout, lynsaad, jogurt en heuning die voedingswaarde hoog hou. Piesangs kan met die vrug van jou keuse vervang word.
Resep: Gemmerbier
Lewer ongeveer 9 liter
Resep: Perspassie-smoothie
Onlangse studies toon dat mense wat weekliks drie porsies bloubessies eet se kans om ’n hartaanval te kry bykans 35% kleiner is.
Luister: Mampoerstook is in sy bloed
Boet Schoeman is onlangs aangewys as die nasionale kampioen mampoerstoker by die jaarlikse mampoerfees van die Kultuurstokersgilde. Maroela Media het met hom gesels oor die proses van mampoerstook.
Resep: Sedgwick’s warmsjokolade
ʼn Oorspronklike warmsjokolade-resep wat jou binneste lekker warm sal maak. Dis genoeg vir een persoon.
Luister: Kom ontdek 100 shiraz-wyne
Is jy lief vir ʼn rooiwyn met die geure van peper, bessies en ʼn tikkie Turkse lekkers, dan is die shiraz-kultivar net die een vir jou. En nou het jy die geleentheid om 100 van hierdie gewilde wynsoort by die Shiraz-op-skou te proe.
Video: Hou wyn só koud
Hier is ‘n oulike wenk wat jou wys hoe om jou wyn koud te hou sonder om dit te verdun.
Resep: Maklike bola resep
Bederf jou kuiergaste dié somer met hierdie maklike bola resep: dis vinnig en heerlik!
Witwyn-sangria
Errol van 7de Laan se “funky” drankie vir ‘n paartie, veral in die somer.