Die Grootste Liedjie van Alle Tye-veldtog word moontlik gemaak deur ‘n klompie borge en vennote wat net so opgewonde soos ons oor die veldtog is!…
Help kies Die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye
Maroela Media is op soek na die liedjie wat die groot gunsteling van die Afrikaanssprekende gemeenskap is. Dié liedjie sal die titel Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye ontvang.
Aangrypende foto: “Ons gaan dit saam doen”
‘n Fotograaf in Washington D.C. in Amerika het ‘n kosbare oomblik tydens ‘n marathon tussen twee drawwers vasgevang.
Waar kom die Groot Trek-inligting vandaan wat ons gebruik?
Waar kom al die inligting vandaan wat ons gebruik?
Lank lewe die geskiedenis
Herleef die geskiedenis van die Groot Trek deur daagliks feitelik korrekte dagboekinskrywings te lees!
Goeie nuus: Stellenberg Hoër wen gróót met groentetuin by arm skool
Toe Hoërskool Stellenberg ʼn liefdadigheidsprojek aangepak en boonop gewen het, het hulle veel meer as net geld gewen. Hulle het ook vriendskappe gekweek waarvan hulle lank die vrugte gaan pluk.
Steve se Facebook help hond huis toe
‘n Paartjie van Centurion se liefling-poolhond is Vrydagmiddag, nadat hy vyf dae lank weg was, deur middel van die sanger Steve Hofmeyr se Facebook-blad gevind.
Goeie nuus: Vermiste entomoloog opgespoor
‘n Poolse professor wat bykans ‘n week gelede vermis geraak het, is veilig opgespoor.
Video: Veldtog kort duisende beertjies vir kinders met kanker
Ses jaar gelede het ʼn inspirerende 13-jarige leukemie-lyer, Hanco Viljoen, ʼn blywende nalatenskap agtergelaat. Hanco is met leukemie gediagnoseer en het, toe hy in die hospitaal was vir chemoterapie, ʼn beertjie gekry wat vir hom vertroosting gebring het.
Laurika Rauch vs. Steve Hofmeyr
Paul Kruger vs. CJ Langenhoven
Die Grootste Afrikaner van Alle Tye: Uitklophou!
Na ‘n taai stryd boksgevegte op die webwerf en bekgevegte by Aardklop, kan ons nou met trots die finaliste in die veldtog aankondig!
Grootste Afrikaners is plesierig
Paul Kruger en Koos de la Rey het reeds kragte gemeet, en CJ Langenhoven en MER het bewys dat die pen magtiger is as die swaard…
Projek hou voete plat op die aarde
ʼn Skolier van Pretoria was keelvol vir die manier waarop haar buurt verwaarloos word en het besluit om iets ‘groens’ daaraan te doen.
Die Grootste Afrikaner gaan Aardklop toe!
Die Grootste Afrikaner van Alle Tye se volledige program tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
R10 miljoen aan voormalige Atlantis Forge-werknemers
Die vakbond Solidariteit het vandag die eerste deel van nagenoeg R10 miljoen se preferente eise aan voormalige werknemers van die gelikwideerde Atlantis Forge oorhandig.
Goeie nuus: Pippie gaan huis toe!
Die 3-jarige Pippie Kruger is gereed om uit Netcare se rehabilitasiehospitaal ontslaan te word ná 10 weke se fisio- en arbeidsterapie, het dokters Donderdag bevestig.
Goeie nuus: Video: 5 000 ballonne bring hoop
Die Hatfield Christian Church het Sondag 5 000 omgewingsvriendelike ballonne die hemelruim ingestuur om hoop en vreugde te versprei.
Liewe Heksie vs. Haas Das
Profiele: Liewe Heksie Haas Das
Laurika Rauch vs. Mimi Coertse
Profiele: Laurika Rauch Mimi Coertse