Vyf aanvallers het net ná middernag op die plaas sowat 20 km buite Koster toegeslaan.
Man en oom skuldig aan moord op skrywer
Winnie Rust se liggaam is in Mei verlede jaar deur haar man, dr. Manie Rust (84), in hul huis in Wellington gevind. Haar hande en voete was vasgebind en sy het beserings aan haar gesig gehad.
Jayden weer tuis ná ongeluk by skool
“Ongelukkig kry hy steeds nagmerries, [maar hy] geniet dit baie om weer [in] mamma en pappa se kamer te slaap.”
Betwiste ANC-vergaderings sal wéér gehou word
Die ANC glo dat hy ondanks die geskille in verskillende provinsies en takke steeds ʼn suksesvolle konferensie van 16-20 Desember sal kan hou.
Poppie-moord: Verhoor hervat
“Ek sou die kinders met ʼn paplepel slaan totdat hulle huil en dan verder gaan.”
Nuuskommentaar: Politici lieg, en lui joernalistiek
Pres. Jacob Zuma is volgens baie waarnemings ’n kluitjiebakkoning, maar is joernaliste in Suid-Afrika lui soos Amerikaanse joernaliste (aldus die ontleder Ted Rall)? Gelukkig ag baie Suid-Afrikaanse joernaliste hul professionele integriteit baie hoog, en lesers beloon instansies soos Maroela Media wat ’n baie hoë premie hierop stel.
SA sanger nié vervolg vir beweerde ‘wrede aanranding’
ʼn Storm het om die sanger se kop losgebars nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ʼn jong vrou “wreed aangerand” het.
Sassa ontken gerugte oor betaling van toelaes
“Ons moedig ons begunstigdes aan om sulke misdade [die verspreiding van vals inligting] by die polisie aan te meld sodat hierdie mense agter tralies gesit kan word.”
Liggaam van pasgebore baba uit rivier gehaal
Volgens nooddienste het die baba, glo ʼn seuntjie, se liggaam tussen vullis in die rivier gelê.
Vloedwaarskuwing: reënweer vir oostelike dele van die land verwag
Suid-Afrikaners kan van Maandagaand reën verwag oor die sentrale en oostelike dele van die land.
Munisipale werkers eis minimum salaris van R10 000
Die munisipalewerkersvakbond Samwu eis ʼn minimum salaris van R10 000 per maand.
OB wil koste vir Madiba-begrafnis laat ondersoek
Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer, het Maandag opdrag gegee aan die minister van finansies, Malusi Gigaba, om die “onwettige bewilliging of uitgawes van staatsgeld by die begrafnis en gedenkdiens van voormalige pres. Nelson Mandela in 2013” te ondersoek.
Mbete sê oor genomineerdes vir ANC-konferensie
KwaZulu-Natal en Limpopo is die enigste provinsies wat nog hul aanbevole kandidate moet aankondig. Die Limpopo PGC het ook Maandag begin.
Petrolpryse styg dié week
Die prysverhogings tree Woensdag in werking.
Assistent by Jhb-skool doodgeskiet
ʼn Assistent is Maandagoggend by die Hoërskool Die Fakkel in Forest Hill, Johannesburg, doodgeskiet.
SA’ners verdrink oorsee
Twee finalejaarstudente van KwaZulu-Natal wat oorsee studeer, het in ʼn swembad verdrink.
Die wêreld in foto’s – 4 Desember 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
27 ‘veediewe’ in KZN vasgetrek
Daar is tydens die operasies op 96 gesteelde beeste, 17 bokke en 15 skape beslag gelê.
Soektog na vermiste peuter eindig tragies
Die tweejarige dogtertjie het vermis geraak het toe haar ouers, vermoedelik onder die invloed van alkohol, aan die slaap geraak het.
Ses slaan toe op nóg ʼn Vrystaat-plaas
Dié aanval was die sesde sedert Saterdag op ʼn plaas of kleinhoewe.