“Intussen was Jayde salig onbewus dat die man met wie sy haar bed gedeel het ʼn proses aan die gang gesit het wat uiteindelik tot haar dood sou lei. Miskien was dit vir hom maar net ʼn transaksie, gegewe sy vernuf daarmee.”
Tier in Parys doodgeskiet
Die eienaar van die tier is deur die polisie ingeneem vir ondervraging en die voorval word ondersoek.
Motor skeur in twee in gru-botsing; 2 sterf
Twee mense is Vrydagaand dood in ʼn gru-ongeluk op die pad tussen Bethal en Hendrina in Mpumalanga.
Twee in Centurion doodgeskiet
“Omstanders het verduidelik hulle het verskeie skote gehoor en net gesien hoe die twee mans op die grond val.”
Mnangagwa wil Zim-boere vergoed
“Hoewel ons nie die verlede kan verander nie, is daar baie wat ons nou en in die toekoms kan doen om ons nasie in ʼn ander en positiewe rigting te stuur.”
Twee sterf toe trok, motors bots
ʼn Volwassene en ʼn kind het op die toneel aan hul beserings beswyk.
Moskee-aanval: Dodetal styg skerp
Die president het ʼn nasionale routydperk van drie dae lank aangekondig.
Bekende komediant vas oor spoed
Die komediant het aan die verkeersbeamptes gesê hy is inderhaas op pad na ʼn komedievertoning wat vanaand in Nelspruit gehou word.
Video en foto’s: Swart Vrydag-winskopies lei tot vertrapping
Op die video kan gesien word hoe die glaspanele aan die voorkant van die winkel kraak soos die skare vorentoe beur en sommige mense wat val en onder die histeriese inkopiegangers se voete beland.
Parys-boere-verhoor in 2018 voortgesit
Die verhoor van ses mans van Parys in die Vrystaat wat van die moord op twee vermeende plaasaanvallers aangekla word, sal volgende jaar voortgesit word.
‘Reeva kan nou in vrede rus’
Maroela Media het vroeër berig die appèlhof het beslis Oscar Pistorius moet 13 jaar en vyf maande tronkstraf uitdien.
Talle dood ná bom deur moskee ruk
Die aanval was die dodelikste nog in die streek te midde van ʼn opstand van die Islamitiese Staat waarin honderde polisiebeamptes en soldate reeds vermoor is.
Die wêreld in foto’s – 24 November 2017
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
ANC-leierskapkonferensie: Só staan sake tans
“Wat ook al die uitkoms, ek twyfel sterk of ons ooit weer ʼn verenigde ANC sal sien.” Kyk hier wat ontleders voorspel vir die ANC se verkiesingskonferensie volgende maand:
Stormagtige naweek vir verskeie provinsies voorspel
Die weerdiens het ook gewaarsku dat sommige van die donderstorms met groot haelkorrels, stormsterk winde en plek-plek vloede gepaard kan gaan.
Geen antwoorde jare ná Boschkop-kleinhoewe-moorde
“Die nagmerries is die ergste en dit hou nie op nie. Jy herleef daardie aand, daardie oproep, die gebeure, elke dag en aand oor en oor.”
Foto’s: Mnangagwa amptelik Zim se nuwe president
Alle oë is nou op Mnangagwa gerig om te kyk of hy daartoe in staat is om Zimbabwe tot sy eertydse glorie te herstel. Mnangagwa se eie menseregteagtergrond laat egter vir talle Zimbabwiërs veel te wense oor.
‘Rowers’ 2 ure ná huisroof vasgetrek
Een van die verdagtes wat in hegtenis geneem is, is ook gesoek in verband met ʼn motorkaping en die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen.
Man uit koma ná aanranding by kuierplek
Louis Pienaar (38) het begin wakker word uit die koma waarin hy langer as ʼn week was nadat hy na bewering deur ʼn Blou Bul-o.21-rugbyspeler by ʼn nagklub in die ooste van Pretoria geslaan is.
Groot aardbewings op pad, waarsku kundiges
Die aarde het in 2010 laas meer as twintig aardbewings van M7 of meer behaal. Nou is daar ʼn waarskuwing vir ’n verdubbeling in die aantal groot aardbewings.