Leon Potgieter (62) is drie keer in die kop geskiet.
Vermiste tiener gevind: Man vas
Haar hande en voete was vasgebind en die liggaam het al begin ontbind.
Vere waai tydens pluimvee-debat in parlement
Die openlike vyandigheid tussen hoenderinvoerders en vervaardigers het Donderdag geïntensiveer toe albei partye mekaar blameer het vir die krisis wat deur die pluimveebedryf in die gesig gestaar word.
Eskom teken vyfjaarkontrak met NamPower
Eskom het Donderdag ʼn vyfjaarkontrak vir elektrisiteitverskaffing met Namibië se nasionale kragvoorsiener, NamPower, onderteken.
Graad 1-juffrou dood aangetref
ʼn 24-jarige graad 1-juffrou is Donderdagoggend dood aangetref in haar woonstel in Virginia in die Vrystaat.
Landelike beveiliging – regering doen te min te laat
“Daar moet ʼn nuwe plan gemaak word, plaasaanvalle het gedurende die eerste drie maande van 2017 teen ʼn ongekende koers toegeneem en is ʼn reusekrisis.”
Nuwe R60 miljoen-Kaapstad-pad oopgemaak
Die Stad Kaapstad het amptelik die nuwe R60 miljoen se R300/Bottelary-wisselaar oopgemaak, het die stad se owerhede Donderdag gesê.
Steenkoolvervoerders sleep Eskom hof toe
Die Coal Transporters Forum (CTF) het die hooggeregshof genader om ʼn interdik te bekom om Eskom te verhoed om onafhanklike hernubarekragprodusente (IPP’s) te kontrakteer, soos die regering beplan.
11-jarige het verkragtingslagoffer gered
ʼn 11-jarige seun van Zamdela in Sasolburg in die Vrystaat het ʼn vrou gered deur sy vinnige optrede.
Polisie ontken Kaapstad-busse is aan die brand gesteek
Die polisie in die Wes-Kaap het in ʼn verklaring gesê gerugte op sosiale media dat busse en voertuie aan die brand gesteek is of dat skote gevuur is, is onwaar.
Boer op plaas met ysterstaaf aangerand
Die boer, in sy 70s, was ure lank vasgebind voordat ʼn buurman op hom afgekom het.
Boer sterf in fratsongeluk
“Die een plaaswerker het gesien wat gebeur en die familie in kennis gaan stel”.
Doodskis-video: Nog aanklagte kom
Willem Oosthuizen (28) en Theo Martins Jackson (29), wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n man in ʼn doodskis gedruk het, se verhoordatum is ook bekend gemaak.
[Video] Spur stel beeldmateriaal beskikbaar ná voorval
Die restaurantgroep Spur het Donderdag ʼn gedeelte van kringtelevisiebeeldmateriaal van die voorval wat Sondag by die Texamo Spur by The Glen-winkelsentrum in Johannesburg plaasgevind het, aan die media beskikbaar gestel.
Bejaarde skiet ‘aanvaller’ op plaas dood
Die verdagtes het glo lappe om hul gesigte gedraai om hul identiteit te verbloem.
Griekwastad-bejaarde vasgebind en verkrag
Die polisie het die bejaarde vrou gevind waar sy met toue aan haar bed vasgemaak is.
Man met dood gedreig ná Spur-voorval
“Mense bel en SMS, dan sê hulle ons moet op die uitkyk wees, want hulle kom vir ons; hulle gaan ons vermoor. Hulle SMS en sê hulle gaan my vrou verkrag en haar dan doodmaak.”
Bekende Parys-boer se seun oorlede
“Sy ouers is so erg geskok, hulle kan omtrent nie praat nie.”
Pta-gesin het noue ontkoming met rowers
“Ons het hulle met 40 sekondes gemis. Ons is maar skrikkerig dat hulle miskien sal terugkom”.
Twee in hof oor hoofregter-inbraak
Sammy Mahlangu, regsverteenwoordiger vir Msimango en Jose, het buite die hof aan verslaggewers gesê sy kliënte kan nie aan die rooftog verbind word nie.