Die tydskrif Landbouweekblad het sy ondersoek afgehandel na die onlangse voorval waarin ʼn besturende redakteur, Albertus van Wyk, onlangs op Twitter na ondersteuners van Steve Hofmeyr as…
Kettiestudent kry weer nie borgtog
ʼn Student aan die Durban Universiteit vir Tegnologie, wat in hegtenis geneem is nadat hy glo tydens ʼn onlangse #FeesMustFall-betoging ander studente aangemoedig het om die polisie te “m**r”, is vir die tweede keer borgtog geweier.
Noordwes-regering ontken aankoop van straler
“As die indruk geskep is ʼn vliegtuig gaan gekoop word vir uitsluitlike gebruik deur die premier en sy raad, is dit baie jammer.”
Troskie-Herbst-baba: ‘Nog baie stukke van die legkaart kort’
ʼn Forensiese patoloog het beslis Tereza Troskie-Herbst, voormalige Mev. Suid-Afrika en haar man, Bennie Herbst, se babaseuntjie, Jayden Ben, se lykie hoef nie opgegrawe te word nie.
Hittegolf bly tot dan
Die kraaie gaan Donderdag gaap, sê die weerdiens.
Vrou betaal rekening ná vernedering op sosiale media
Die voorval waarin twee mense van Kaapstad summier by ʼn gewilde restaurant uitgestap het sonder om die rekening te vereffen, het nou ʼn nuwe wending geneem.
In dié betrekkings verdien jy die meeste geld
CareerJunction het in sy mees onlangse hersiening van salarisneigings die tien mees gesogste betrekkings in die Suid-Afrikaanse werkersmark geïdentifiseer.
Plaasdorpie-moord: Vrou beskryf aanvaller voor sy sterf
“Die slagoffer was nog lewend en het aan die beampte vertel wat gebeur het.”
Verligting wag op motoriste voor Desembervakansie
ʼn Slaak van verligting wag op motoriste.
Ermelo-moord: Verdagte se naam bekend
Die man wat tereg staan vir die moord op Issie Dippenaar van Ermelo in Mpumalanga het Woensdag vir die eerste keer in die plaaslike landdroshof verskyn.
Seun (13) geopereer ná patroon in hand ontplof
Een van sy vriende het glo die patroon skool toe gebring en gesê hy het dit by sy oupa gekry.
Tsitsikamma-brand rig miljoene se skade aan
Die skade wat deur ʼn brand in die Tsitsikamma Nasionale Park wes van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap aangerig is, word op miljoene beraam.
‘Sy het gewag vir haar lyfie om slap te word’
Landdros Robert Button het tydens die vonnisoplegging van Soniya Koekemoer (34) wat haar dogtertjie met ʼn tou verwurg het, gesê die gemeenskap het haar in die steek gelaat.
Modelbaas hoor sy lot oor seksklagtes
Dawie de Villiers, die Johannesburgse modelagentskapbaas wat tereg staan op verskeie aanklagte wat verkragting, seksuele aanranding en die besit van kinderpornografie insluit, sal na verwagting Woensdag in hooggeregshof in Palm Ridge hoor of hy skuldig is.
Pa gevonnis oor vals eis ná broer se dood
ʼn 54-jarige pa van vier is gevonnis nadat hy ʼn vals eis ingedien het ná die dood van sy broer.
‘Waarom was Shaun Abrahams by Luthuli-huis?’
“Dit is totaal onaanvaarbaar dat adv. Shaun Abrahams enigsins na Luthuli-huis moes gaan om die vervolging van die minister van finansies met die ANC te bespreek.”
Hofsaak geskuif oor doodsdreigemente
Konflik tussen strydende bendes het tot gevolg dat ʼn moordverhoor op ʼn geheime plek aangehoor sal word ter wille van die 14-jarige beskuldigde se veiligheid.
Minister van polisie na parlement oor McBride
Nadat strafregtelike aanklagte teen Robert McBride, hoof van die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), laat vaar is, het Nathi Nhleko, minister van polisie, Dinsdag in ʼn brief aan LP’s gevra dat hulle McBride moet dissiplineer.
Lily-myn: ‘Reddingsoperasies sal hervat word’
Die Lily-myn buite Barberton het Dinsdag gesê die soektog na die oorskot van die drie mynwerkers wat ondergronds vasgekeer is nadat ʼn skeepshouer nege maande gelede in ʼn reuse-sinkgat geval het, sal binne die volgende ses tot agt maande hervat word.
Dié prag natuurfoto’s wen
SANParke het die wenners aangewys in sy jaarlikse fotokompetisie