Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Video duik op van moord op studente
Die Deense owerheid het bevestig ʼn grusame videogreep wat in die sosiale media versprei word waarop gesien kan word hoe een van die vroue om die lewe gebring word, is eg.
Die wêreld in foto’s – 20 Desember 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Outistiese man sterf toe hy ‘wou gaan swem’
Die redery het Woensdag bevestig dat Renner op die reëling op die dek geklim en van die skip afgespring het.
Amerika onttrek hom aan Sirië
“Om pres. Basjar al-Assad te vervang, sal ʼn groot oorlog soortgelyk aan dié in Irak verg.”
Ma aangekla ná trein dogter (8) doodry
Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die ma haar dogter aangemoedig om onder die luierende trein in te kruip.
Die wêreld in foto’s – 19 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Video: Elon Musk wil verkeersknope verlig met hoëspoed-tonnel
Musk meen dié sal die oplossing wees vir verkeersprobleme, met tot 4 000 motors wat op een slag foutloos in so ʼn tonnel kan blits.
Trump se liefdadigheidstigting ontbind
Die stigting se regsverteenwoordigers sê enige oortredings was gering.
Meer verslaggewers sterf in 2018
Amerika haal vanjaar vir die heel eerste keer die topvyf plekke van dodelikste lande vir verslaggewers nadat ses daar gesterf het.
Belgiese eerste minister bedank oor migrasie-konflik
“Ek het besluit om my bedanking in te dien. Ek gaan nou die koning sien om hom in kennis te stel.”
Die wêreld in foto’s – 18 Desember 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vroue keelaf gesny op rugsakreis in berge
ʼn Verdagte is luidens berigte Dinsdag in hegtenis geneem nadat die polisie in helikopters na hom gesoek het.
Arbeiders se leier wil Theresa May tot ʼn val bring
Corbyn het ʼn beroep op LP’s gedoen om te verklaar dat hulle “geen vertroue in die eerste minister het nie”.
Jong tegno-entrepreneur dood gevind
Hy is bewusteloos op sy bed gevind en is op die toneel dood verklaar.
Mej. Heelal 2018 is…
Mej. Suid-Afrika, Mej. Filippyne en Mej. Venezuela het sake uitgespook om as die wenner aangekondig te word.
Demi-Leigh groet as Mej.Heelal: ‘Dankie is nie genoeg nie’
Nel-Peters sal binne ʼn paar uur die gesogte kroon aan haar opvolger oorhandig wanneer die kroningsgeleentheid in die Impact-arena in Bangkok, Thailand, plaasvind.
Duitsers kan nou derde geslag kies
Regters het bevind wetgewing wat mense dwing om hulself as manlik of vroulik te identifiseer, is diskriminerend en ʼn oortreding van menseregte.
Die wêreld in foto’s – 14 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Die wêreld in foto’s – 13 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.