Christie’s beskryf op sy webwerf die handsak as “die heilige graal van handsakversamelings”.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 Desember 2018
18 beseer, een dood toe voertuie bots
Die beseerdes het ʼn swanger vrou ingesluit, asook ʼn driejarige dogtertjie wat in so ʼn kritieke toestand was dat sy per helikopter na ʼn hospitaal geneem moes word.
Man se lyk op seiljag gevind wat uitspoel
“Volgens die ritboek was hy van Port Elizabeth af onderweg.”
Vyf dood, 9 beseer op KwaZulu-Natalse paaie
“By hul aankoms op die toneel het hulle gevind dat die insittendes tydens die ongeluk uit die voertuig geslinger is.”
Huishulp wat Bloem-gesin wou beskerm ter ruste gelê
“Ek verwag om net een keer deur hierdie lewe te wandel. Enigiets goeds wat ek kan doen, of enige vriendskapsdaad wat ek teenoor enige lewende kan openbaar; laat ek dit nou doen.” Met dié woorde is Mita Koromang Maphinya ter ruste gelê.
Man dood op gebou se dak gevind
“Volgens ’n omstander het mense naby die boonste verdieping van ʼn gebou die man onder op die dak sien lê en die veiligheidswagte geroep om ondersoek in te stel.”
Gru-ontdekking tydens soektog na vermiste man
Die man se motor is kort daarna verlate langs die Nandoni-dam aangetref met die sleutels steeds in die motor se aansitter.
Foto’s: Uniforms en helder kleure om 9-jarige ‘vegter’ te groet
“Gidion was ʼn ligfakkel wat vir my, en vir soveel ander mense, intense lig gebring het. Maar die hartseer van ʼn ligfakkel is dat dit nie lank hou voor dit uitbrand nie. Gidion se intense lig het ná minder as tien jaar uitgebrand.”
‘Ramaphosa wek indruk dat wit mense die probleem is’
“Hierdie woordspel van die president wek die indruk dat die werklike probleem in Suid-Afrika wit mense is terwyl die probleem ter sprake die haatdraende uitlatings van Mngxitama is.”
17 reeds die naweek op Wes-Kaapse paaie dood
Owerhede vrees dié dodetal kan nog styg, veral aangesien die Wes-Kaap ʼn gewilde bestemming vir die Desembervakansie is.
Sibanye bied kontantvoorskot vir werkers wat nié staak
Werkers kan tot 50% van hul basissalaris as voorskot kry om tydens die feesseisoen te gebruik.
Naka ‘toon goeie vordering’
Drotské is steeds onder verdowing en aan ʼn ventilator gekoppel, maar “toon definitiewe verbetering”.
Duitsers kan nou derde geslag kies
Regters het bevind wetgewing wat mense dwing om hulself as manlik of vroulik te identifiseer, is diskriminerend en ʼn oortreding van menseregte.
12 sterf toe voertuig teen pilaar bots
Drie kinders het ook in die ongeluk gesterf.
Taakspan aangestel om Eskom-krisis te ondersoek
Die presidensie het Vrydag in ʼn verklaring gesê die taakspan moet sy voorlopige bevindinge reeds teen einde Januarie 2019 aan die president voorlê aangesien dit as ʼn saak van dringendheid geag word.
‘Onaanvaarbaar dat boere dood van hul plase gedra word’
“Wat ook kommerwekkend is, is dat die aanvallers blykbaar goed opgelei was en alles moontlik gedoen het om enige identifikasie te vernietig.”
Gedagte vir die dag: So groei jy geestelik
Julle moet julleself distansieer van alle slegte gedrag, van elke vorm van valsheid, van voorgee wat julle nie is nie, van jaloesie en alle kwaadpratery. (1 Petrus 2:1)