Die vierde dag van die vierde en laaste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië is afgehandel en die Proteas staan op die drumpel van ʼn reeks-oorwinning.
Proteas stewig in die saal op Wanderers
Die derde dag van die vierde en laaste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het baie stadiger gevorder as wat alle Protea-ondersteuners voor gehoop het.
Proteas tem Wanderers se kolfblad en Aussie-boulers
Die tweede dag van die vierde en laaste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het ook aan Suid-Afrika behoort.
Proteas bou sterk aan ʼn reeks-oorwinning
Die vierde en laaste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het Vrydag om 10:00 op die Wanderers in Johannesburg begin.
Aussies se krieketafrigter bedank
“Om die nuus aan die Australiese spelers te bring was waarskynlik die moeilikste ding wat ek moes doen.”
Aussie-kaptein in trane oor balpeutery
Steve Smith, die Australiese krieketkaptein, het Donderdag tydens ʼn mediakonferensie in Australië in trane uitgebars toe hy om verskoning gevra het vir sy rol in die balpeutery-skandaal wat tans rondom dié land se krieketspan woed.
Krieket: Gaan dit 2-2 of 3-1 wees?
Die vierde kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië begin Vrydag op die Wanderers in Johannesburg. Die Proteas loop met 2-1 voor en is op die voorvoet ná ʼn oortuigende oorwinning oor die Aussies in Kaapstad.
Smith bedank ná balpeutery-petalje
Steve Smith het bedank as kaptein van die Indiese Premierliga (IPL) Rajasthan Royals te midde van die storm wat rondom Australië se krieketspan woed ná Saterdag se balpeutery-petalje.
Aussies verkrummel op en van veld
Die Aussies se kaptein, Steve Smith, het sy aandeel in die besluit om die bal se toestand te verander erken en hy is vir een wedstryd geskors en verloor sy wedstrydfooi.
Foto’s: Grapjasse steek draak oor Aussies se balpeutery
Grapjasse het nie op hulle laat wag om gek te skeer met die Australiese krieketspan nadat bewerings van balpeutery aan die lig gekom het nie.
Aussies sit met rooi gesigte na bal-peutery
Australië se kaptein en onderkaptein het hul posisies opgegee ná Saterdag se balpeutery-petalje. Steve Smith en David Warner staan terug terwyl Tim Paine instaan.
Bestendige Proteas bou aan ʼn stewige voorsprong
Aussie peuter dalk met die bal.
Suid-Afrika het Aussies in kopklem
Elgar, Morkel maak geskiedenis
SA swaai die septer tot Cummins toeslaan
Die Derde Kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het vandag op Nuweland in Kaapstad begin. Die Proteas het die eerste twee sessies oorheers, maar die derde skof het aan die Aussies behoort.
Rabada mag speel; fokus moet op spel wees
Ná die afgelope twee weke se warboel van gebeure van die veld af, het dit tyd geword dat die spelers hulle fokus terugkry op die spel self.
Die Rabada- en De Villiers-vertoning maak dit een elk!
Die vierde dag van die tweede toets in Port Elizabeth het Maandag aan Suid-Afrika behoort.
AB plaas die Proteas in beheer
Dit was De Villiers se eerste toetshonderdtal in meer as drie jaar.
Die Proteas kry hul neuse voor in Port Elizabeth!
Australië is op dag een van die Tweede Toets in Port Elizabeth vir 243 uitgehaal nadat Kagiso Rabada vyf paaltjies platgetrek het.
Rabada se 5 vir 13 skud die Aussies!
Australië het die loot in Port Elizabeth gewen en besluit om eerste te kolf in die Tweede Toets teen Suid-Afrika.
Kolwe en balle moet eerder die praatwerk doen
Australië het weliswaar die Eerste Toets teen Suid-Afrika gewen, maar die Warner-De Kock-bekgeveg het die kollig gesteel.