Wat nou, Eddie Jones?
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Maart 2018
Doodsnikke-drie kelder die Lions
Die verrassing van die korst seisoen tot dusver, en welverdiend.
Listeriose: Maatreëls ingestel om weg te doen met besmette voedsel
Molewa het gesê hulle is bewus van die hoë getalle mense in Suid-Afrika wat rommel vir kosoorblyfsels deursoek. Kommer heers dus oor besmette voedsel wat sodoende ingeneem kan word.
Die Proteas kry hul neuse voor in Port Elizabeth!
Australië is op dag een van die Tweede Toets in Port Elizabeth vir 243 uitgehaal nadat Kagiso Rabada vyf paaltjies platgetrek het.
Familielid vas ná hy kinders glo vermoor, hul ore afsny
Vier minderjariges is vermoor en hul linkerore afgesny tydens die aanval.
ToekomsVenster: Geld … Geld … Geld …
Baie dankie Here vir my inkomste. Help my asseblief om ten alle tye verantwoordelik te wees met my geld.
Jong kind kritiek ná taxi hom tref
Hy is per helikopter na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas.
Die NWU wil die taalbeleid van Potchefstroom-kampus verander
Die Afrikaanse gemeenskap is moeg vir herhaaldelike beloftes wat verbreek word. Tukkies, Maties en Kovsies het die Afrikaanse gemeenskap gestroop van enige naïwiteit. By die NWU moet ons net eenvoudig sê: nee.
Afrikaanse gemeenskap moet nou nee sê vir Engelse NWU
“Ons moet nou in ons duisende nee sê. Ons moet die universiteit se konsultasieproses voor ʼn groot toets plaas: as tienduisende nee sê, gaan die universiteit steeds vir Engelse onderrig ja sê?”
Pa kritiek ná huisroof
Hulle het volgens die polisie drie mans gesien en teruggehardloop na die slaapkamer. “Die pa het probeer om die deur te sluit, maar die verdagtes het teen die deur gedruk en dit oopgestamp.”
Gesiene professor voor sy vrou, vriende doodgesteek
Die aanval het helder oordag omstreeks 13:00 in sy huis plaasgevind.
25 in een bakkie beseer in ongeluk
Een mens is in ʼn kritieke toestand en minstens 24 ander beseer toe die bakkie waarmee hulle almal gereis het in ʼn ongeluk was.
Superrugby: Reds trap geel Bulls se tjank af
Vergeet maar van die dae dat die Australiese spanne nie hul man in die Superrugbyreeks kan staan nie.
Twee transitorooftogte slegs minute uitmekaar in Gauteng
Verkeer in dié omgewing het vir etlike ure opgehoop.
Oorlogsveteraan brand los op PTSS-fasiliteit
Drie vroue wat hul lewe daaraan gewy het om getraumatiseerde oorlogsveterane te help, is onder dié wat deur ʼn voormalige pasiënt en oorlogsveteraan in Kalifornië doodgeskiet is.
Kaptein ‘KGB’ probeer glo eie lewe neem in selle
Hy is voorheen skuldig bevind aan onder meer gewapende roof, diefstal, poging tot moord, betrokkenheid by ʼn transitorooftog en dat hy na bewering meer as R500 000 van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid geplunder het.
R50 000 vir vermiste hond aangebied
Anneli van Jaarsveld, Marco se eienares, het Saterdagoggend ʼn desperate beroep op mense gedoen om haar “hondekind” te help opspoor. Die aanvanklike reusebeloning van R25 000 is na ʼn allemintige R50 000 verhoog.
Foto’s: Twee beseer in sweeftuig-ongeluk op Seinheuwel
Die man en vrou is aangetref waar hulle op die heuwel gelê het.
Perlemoen: Minister ondersoek eie departement ná inhegtenisnemings
Kapt. Philani Nkwalase, woordvoerder van die Valke, het gesê die beamptes het glo perlemoen waarop beslag gelê is, herverkoop aan die stropers, asook gehelp om onwettige perlemoenvragte te vergesel.
Gedagte vir die dag: Nederigheid vs. Selfgeregtigheid
Soek die Here, alle nederiges in die land, en doen wat Hy van julle verwag. Soek wat reg is en wees nederig. Miskien sal Hy julle beskerm wanneer die oordeelsdag aanbreek. (Sefanja 2:3)