Die Vierde Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië word môre op die Wanderers in Johannesburg gespeel.
Duncan verlaat Cheetahs, Franco weer hoofafrigter
Die Cheetahs verloor hulle afrigter, Rory Duncan, wat vanjaar verras het met die wyse waarop hy die span in die Pro14-reeks laat uithaal het – en die Vrystaters kry Franco Smith terug as hoofafrigter in Duncan se plek.
All Black-speler van 1976-toer na SA sterf
ʼn Lid van die 1976 All Black-toerspan na Suid-Afrika, wat vir ʼn besonderse prestasie onthou word, is Donderdag in Christchurch, Nieu-Seeland dood.
Kan Proteas Kohli se glimlag laat verdwyn?
Virat Kohli se lekkerkry-glimlag word net groter, want hy het byna op sy eie die Proteas se gesigte in hulle eie agterplaas in die modder kom vryf.
Peter de Villiers: Van Nuweland na Harare
ʼn Mens wonder hoe lank dit vir Zimbabwiese Rugbyunie gaan neem voordat hy die gewese Springbokafrigter Peter de Villiers die deur gaan wys.
Vandag se sportnuus
Die 2018 Winterspele in Korea se eerste items vind vandag plaas.
Nee wat, Proteas, hier kom nóg slae
ʼn Reeksneerlaag van 6-0 wink vir die Proteas in die eendagreeks teen die Indiese toerspan.
Twee toetsspelers uit SA kies Wes-Australië
Twee toetsspelers uit Suid-Afrika het luidens berigte kontrakte onderteken om vanjaar vir Wes-Australië in die Aussies se Nasionale Rugbykampioenskap (NRK) te speel.
Kierankies braai in rugby
Die Sesnasies-rugbybase wil seker maak dat hulle die regte riglyne volg, maar as ʼn mens na die beeldmateriaal van Saterdag se kragmeting tussen die Franse en Iere kyk, lyk dit beslis of die Franse oneerlik was en die reëls gebuig het in ʼn poging om die Iere te klop.
Vandag se sportnuus
Die Derde Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië word vandag op Nuweland in Kaapstad gespeel.
Voorry dalk Jaguares se kwesplek in SA
Die voorry kan dalk die Jaguares se kwesplek wees op hul Suid-Afrikaanse toer wat Saterdag met ’n littelosmaker teen die Bulls in Pretoria begin.
Faf spring skorsing vry
Die Springbok Faf de Klerk het skorsing vrygespring nadat hy Vrydag met ʼn rooi kaart in die wedstryd tussen sy klub, Sale, en die Wallise streekspan Scarlets in die reeks om die Anglo-Walliese Beker gestraf is.
Proteas: Die paar ervare manne sal hul kant moet bring
Die enkele ervare kolwers wat in die Proteas se span oorgebly het na die rits beserings sal Woensdag op Suid-Afrika se gunsteling eendagveld, Nuweland, hulle kant behoorlik teen Indië moet bring.
Gaan Davids by Bokke betrek word?
Waar ʼn rokie trek, is daar ʼn vuurtjie, word daar gesê
Vandag se sportnuus
Ná die vierde toernooi van die Wêreldreeks is die Blitsbokke nou agt punte voor Nieu-Seeland.
Agttien veg nog om vier Wêreldbekerplekke
Agttien lande ding nog mee om die vier oorblywende plekke in 2019 se toernooi om die Wêreldbeker (RWB) noudat Uruguay sy plek verseker het.
Tuks kry tweede pak, Maties stoomroller Shimlas
Twee goeie, gelykop wedstryde en twee waar die verloorders aanvanklik goed geveg het maar uiteindelik teen sterker spanne moes besgee, het die tweede ronde van die Varsitybekerreeks gekenmerk.
Springbokke vaar beter op wêreldranglys
Skaars is Allister Coetzee ontslaan, of die Springbokke vaar beter op die wêreldranglys.
Die Wêreldbekerrugbytoernooi en Vlug 571
Dit was een van daardie vreemde oomblikke in rugby, in 1999 aan die vooraand van die Springbokke se Wêreldbekerwedstryd teen Uruguay in Glasgow.
Varsitybeker: Wits sien kans vir verdedigende kampioen
UP-Tuks en Wits was oor die jare in ʼn paar Intervarsity-rillers betrokke wat later weens politiek doodgeloop het en sedertdien slegs hier en daar deur ʼn paar vriendskaplike wedstryde vervang is.